Verskil tussen weergawes van "Universiteit van die Vrystaat"

k
-verdubbelde woord
k (-verdubbelde woord)
 
=== Die Reitz-vier ===
In 2007 het vier studente (RC Malherbe, Johnny Roberts, Schalk van der Merwe en Danie Grobler) swart werkers "verneder" deur hulle aan 'n ontgroeningseremonie by die Reitz-koshuis te laat deelneem. 'n Video is van die gebeure geskiet en is later oor die internet versprei. Die video het opslae in Suid-Afrika en internasionaal gemaak. Hulle is later op 'n klag van van ''crimen injuria'' skuldig bevind en is elk 'n boete van R20&nbsp;000 opgelê.<ref>[http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/R20-000-boete-vir-die-Reitz-vier-20100730 R20 000 boete vir die Reitz-vier], [[Nuus24]], besoek op 9 Januarie 2011.</ref>
 
Nadat appèl aangeteken is, is hulle vonnisse drasties verminder. Die regter het herken dat die landdros by die eerste vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die misdaad gemaak het.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Reitz-4-se-vonnisse-drasties-verminder-20110624 Reitz-4 se vonnisse drasties verminder], [[Nuus24]], 24 Junie 2011.</ref>
12 721

wysigings