Verskil tussen weergawes van "Satelliet"

1 610 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Inleiding uitgebrei, afwyking van Engels weens herhalings. Skakels bygevoeg, verwysings opgedateer
(Afdeling bygevoeg oor satelliettipes.Slegs funksionele byskrywings is ingesluit.)
(Inleiding uitgebrei, afwyking van Engels weens herhalings. Skakels bygevoeg, verwysings opgedateer)
 
[[Gravitasie]] trek die satelliet nader aan die primêre voorwerp, maar die satelliet beweeg in 'n ander rigting sodat die satelliet heeltyd die primêre voorwerp vermy. Die woord word oor die algemeen gebruik om 'n '''kunsmatige satelliet''' te beskryf (in teenstelling met [[natuurlike satelliet]]e). Alle voorwerpe wat deel vorm van die [[sonnestelsel]], insluitend die [[aarde]], is natuurlike satelliete van die [[son]], of satelliete van daardie voorwerpe, soos byvoorbeeld die [[maan]], en word in 'n aparte artikel behandel.
 
Die wêreld se eerste kunsmatige satelliet, Spoetnik 1 was deur die Sowjetunie gelanseer in 1957. Sedert dan was duisende satelliete in wentelbane om die aarde geplaas. Sekere satelliete, soos groot ruimtestasies, was al gelanseer in dele en geherbou in die ruimte. Kunsmatige satelliete was al geontwikkel deur meer as 40 lande en 10 lande is tans instaat om satelliete te lanseer. Omtrent 'n duisend van die satelliete wat tans om die aarde wentel is steeds operasioneel terwyl duisende nie-operasionele satelliete en afgebreekte stukke om die aarde wentel as [[ruimterommel]]. Daar was al ook satelliete om ander hemelsliggame geplaas, soos byvoorbeeld die [[Maan]] , [[Mercurius]] , [[Venus (planeet)|Venus]] , [[Mars (planeet)|Mars]] , [[Jupiter (planeet)|Jupiter]], [[Saturnus]] , [[433 Eros|Eros]] , [[4 Vesta|Vesta]], [[Ceres (dwergplaneet)|Ceres]]<ref>http://www.nasa.gov/press/2015/march/nasa-spacecraft-becomes-first-to-orbit-a-dwarf-planet/#.VPtPWbYrvcs</ref> en die [[Son]].
 
Omtrent 6600 satelliete was al gelanseer. Dit was onglaans geskat dat omtrent 3600 steeds wentel<ref>https://web.archive.org/web/20131112013308/http://seattletimes.com/html/nationworld/2022236028_apxfallingsatellite.html</ref> terwyl net 1000 van daardie satelliete steeds operasioneel is.<ref>http://www.esa.int/Our_Activities/Operations/Space_Debris/Global_experts_agree_action_needed_on_space_debris</ref><ref>http://www.ucsusa.org/nuclear_weapons_and_global_security/space_weapons/technical_issues/ucs-satellite-database.html</ref>
 
== Geskiedenis ==
* Geosentriese wentelbaan: 'n Wentelbaan om die aarde. Die maan en meeste kunsmatige satelliet val in hierdie kategorie.
* Heliosentriese wentelbaan: 'n Wentelbaan om die son. Die aarde is 'n natuurlike satelliet van die son, en daar is kunsmatige son satelliet sowel as ruimterommel wat dit tans wentel.
* Aerosentriese wentelbaan: 'n Wentelbaan om 'n ander hemelliggaam, soos byvoorbeeld [[Mars (planeet)|Mars]].
 
=== Hoogte klasifiserings ===
|4 Oktober 1957
|Spoetnik-PS
|[[Spoetnik 1]]
|-
|2
== Lande se eerste satelliete ==
{| class="wikitable"
|+Lande se eerste satelliete insluitend die wat met buitelandse hulp gelanseer is<ref>http://www.tbs-satellite.com/tse/online/thema_first.html</ref>
!Land
!Lanseeringsjaar
|1957
(1992)
|[[Spoetnik 1]]
(Kosmos 2175)
|1457
95

wysigings