NG Kerk in Zambië: Verskil tussen weergawes

No edit summary
 
== Gemeentes elders ==
In 1946 reeds word die [[NG gemeente Livingstone]] in die suide en in [[1955]] die [[NG gemeente Broken Hill]] (op die teenswoordige [[Kabwe]]) afgestig. Die gemeente op [[NG gemeente Mazabuka|Mazabuka]] is in 1958 gestig en het in 1959 148 belydende lidmate gehad toe die leraar Willem Benjamin Jansen was. Die [[NG gemeente Fort Jameson]], op die dorp waarvan die naam na [[Chipata]] verander is, het minstens reeds in 1954 'n leraar gehad. Dié dorp het in 2009 sy eerste NG kerkbasaar in 15 jaar gehou en die lidmate daar kry af en toe besoek van 'n leraar van elders wat 'n erediens daar hou.<ref>http://www.drcz.ng.org.za/html/chip_nuus.html</ref> Mettertyd het die [[Afrikaans]]sprekendes in [[Livingstone]] ook weer begin toeneem, sodat 'n leraar van die gemeente in [[Lusaka]] elke eerste en derde Sondag van die maand 'n erediens in die Sun-hotel by die [[Victoria-waterval]]<ref>http://www.drcz.ng.org.za/html/liv_ed.html</ref> kom hou.
 
== Lusaka ==
86 071

wysigings