Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Python (programmeertaal)"

k (tikfout in boodskap)
== Indekking ==
Hallo [[Gebruiker:André-Jan Merts|André-Jan Merts]]. Ek sien jy gebruik "indekking". Ek is nie vertroud hiermee nie. Ek ken dit as inkeping, of mens sou dit seker "horisontale spasiëring" kon noem vir ekstra duidelikheid. Hoe dink jy? --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 13:05, 27 Julie 2016 (UTC)
Goeie Middag [[Gebruiker:Alias|Alias]] , ja dit was 'n fout van my kant af. Ek het een van die dosente wat Programmering by US gee gevra daaroor en dit verkeerd neer geskryf. Sal dit nou regstel. - [[Gebruiker:André-Jan Merts|André-Jan Merts]]
95

wysigings