Malcolm Retief: Verskil tussen weergawes

170 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
[[Beeld:MW_Retief.jpg|duimnael|regs|200px|Dr. Malcolm Retief.]]
 
Dr. '''Malcolm Wilhelm Retief''' ([[Knysna]], [[Kaapkolonie]], [[21 Junie]] [[1904]] – [[8 September]] [[1990]]) was ’n predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en ’n skrywer van boeke oor godsdiens, onder die skrywersnaam dr. M.W. Retief.
 
== Herkoms en opleiding ==
 
== Skryfwerk ==
Dr. Retief het godsdienstige werke, soos ''Maak my lewend na u Woord'' (1940), ''Lig en skaduwee'' (1946) en ''Terug tot God'' (1943) geskryf. Ander werke sluit in ''Verowerings vir Christus'' (oor die lewe van dr. W.H. Murray) en ''Herlewings in ons geskiedenis'' (1951).
 
== Gesinslewe ==
85 924

wysigings