Malcolm Retief: Verskil tussen weergawes

246 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
== Skryfwerk ==
Dr. Retief het godsdienstige werke, soos ''Maak my lewend na u Woord'' (1940), ''Lig en skaduwee'' (1946) en ''Terug tot God'' (1943) geskryf. Ander werke sluit in ''Verowerings vir Christus'' (1948, oor die lewe van dr. W.H. Murray) en ''Herlewings in ons geskiedenis'' (1951). ''Verowerings vir Christus'' het ook in Engels verskyn, as ''William Murray of Nyasaland'' (1958).<ref>{{en}} [http://www.abebooks.com/servlet/SearchResults?kn=mw+retief&sts=t Die boek te koop op abebooks.com]. URL besoek op 31 Julie 2016.</ref>
 
== Gesinslewe ==
85 924

wysigings