Verskil tussen weergawes van "Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit"

geen wysigingsopsomming nie
(Naamsverandering)
{{Tabel_distrikte_van_SuidTabel distrikte van Suid-Afrika
|naam=Sarah Baartman
|provinsie=[[Oos-Kaap]]
|hoofstad=[[Port Elizabeth]]
|burgemeester=Mlungisi Gerald Mvoko ([[African National Congress|ANC]])
|bevolking=388 &nbsp;201<small>(2001)</small>
|tale=[[Xhosa]], [[Afrikaans]], [[Engels]]
|area= 58 &nbsp;242
|beeld_ligging=Map_of_the_Eastern_Cape_with_Cacadu_highlighted_Map of the Eastern Cape with Cacadu highlighted (2011).svg
}}
 
Die '''Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit''' is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die [[Oos-Kaap]]. Die setel van die munisipaliteit is in [[Port Elizabeth]]. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is [[Xhosa]]sprekend, met Afrikaans in die tweede plek. Die munisipaliteit se kode is DC10.
 
Die munisipaliteit is na [[Saartjie Baartman]] vernoem, 'n [[Khoi]]-vrou wat in die 19de eeu as trekpleister in [[Europa]] onder die naam ''Hottentot-Venus'' tentoongestel is. Haar liggaam is na 'n veldtog in 2002 na [[Suid-Afrika]] teruggebring, waarna sy in haar oorspronklike geboortestreek in [[Hankey]] ter ruste gelê is.
 
== Geografie ==
|align=left|[[Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit|Ikwezi]] ||EC103 ||10 371 ||2.67%
|-
|align=left|[[Aberdeen Plain Plaaslike Munisipaliteit|Aberdeen Plain]] ||ECDMA10 ||6 531 ||1.68%
|}
 
|align=left|[[Tsonga]] ||80 ||0.02%
|-
|align=left|[[Venda (taal)|Venda]] ||46 ||0.01%
|}
 
|align=left|Vroulik ||202 295 ||52.11%
|-
|align=left|Manlik ||185 906 ||47.89%
|}
 
|align=left|Blank ||44 110 ||11.36%
|-
|align=left|Asiaties ||719 ||0.19%
|}
 
!style="background-color:#E9E9E9" align=right|%
|-
|align=left|00 - 04 ||33 178 ||8.55%
|-
|align=left|05 - 09 ||36 745 ||9.47%
|-
|align=left|10 - 14 ||40 809 ||10.51%
|-
|align=left|15 - 19 ||41 052 ||10.57%
|-
|align=left|20 - 24 ||33 222 ||8.56%
|-
|align=left|25 - 29 ||32 096 ||8.27%
|-
|align=left|30 - 34 ||29 929 ||7.71%
|-
|align=left|35 - 39 ||27 840 ||7.17%
|-
|align=left|40 - 44 ||24 208 ||6.24%
|-
|align=left|45 - 49 ||20 483 ||5.28%
|-
|align=left|50 - 54 ||16 494 ||4.25%
|-
|align=left|55 - 59 ||13 289 ||3.42%
|-
|align=left|60 - 64 ||12 928 ||3.33%
|-
|align=left|65 - 69 ||9 218 ||2.37%
|-
|align=left|70 - 74 ||6 764 ||1.74%
|-
|align=left|75 - 79 ||4 447 ||1.15%
|-
|align=left|80 - 84 ||3 276 ||0.84%
|-
|align=left|85 - 89 ||1 325 ||0.34%
|-
|align=left|90 - 94 ||680 ||0.18%
|-
|align=left|95 - 99 ||154 ||0.04%
|-
|align=left|100 plus ||64 ||0.02%
|}
 
== Politiek ==
=== Verkiesingsuitslae ===
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004]].
* Bevolking 18 en ouer: 252 570 [65.06% van die totale bevolking]
* Totale stemme: 161 399 [41.58% van die totale bevolking]
* Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
 
|-
|align=left|[[African National Congress|ANC]] ||116 320 ||72.07%
|-
|align=left|[[Demokratiese Alliansie|DA]] ||27 615 ||17.11%
|-
|align=left|[[Onafhanklike Demokrate|OD]] ||3 768 ||2.33%
|-
|align=left|[[Nuwe Nasionale Party|NNP]] ||3 694 ||2.29%
|-
|align=left|[[Afrika Christen Demokratiese Party|ACDP]] ||2 755 ||1.71%
|-
|align=left|[[United Democratic Movement|UDM]] ||2 416 ||1.50%
|-
|align=left|[[Vryheidsfront Plus|VF+]] ||1 687 ||1.05%
|-
|align=left|[[Pan Africanist Congress of Azania|PAC]] ||999 ||0.62%
|-
|align=left|[[Azanian People's Organisation|Azapo]] ||492 ||0.30%
|-
|align=left|[[Inkatha Vryheidsparty|IVP]] ||277 ||0.17%
|-
|align=left|[[United Christian Democratic Party|UCDP]] ||277 ||0.14%
|align=left|[[Minority Front|MF]] ||43 ||0.03%
|-
! align=left|Totaal ||161 399 ||100.00%
|}
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
* [http://www.cacadu.co.za/ Cacadu-dm webblad]
* [http://www.demarcation.org.za/ Munisipale Afbakeningsraad]