Verskil tussen weergawes van "Moksja (begrip)"

k
ortografie: 'n
k (ortografie: 'n)
 
===Advaita===
Volgens [[Advaita Wedanta]], gaan verkryging van die bevryding gepaard met die besef dat die [[Atman (Hindoeïsme)|Atman]] (persoonlike siel van ‘n'n persoon) identies is aan die ''[[Brahman]]'', die oorsprong van alle geestelike en ervaringsbestaan. Die onderskeid tussen die "self" en die "eie liggaam" word beklemtoon; die ''[[Neti neti]]'' ("nie dit, nie dat") leermetodiek word aanvaar. Moksja word gesien as die finale bevryding van ‘n'n persoon se wêreldse selfbeskouing en ‘n'n losmaking van die boeiende ervaringsdualiteit, asook die besef van die onderliggende eienatuur: ''[[Sat_(Sanskrit)|sat]]'' (die ware wese), ''[[Cit_(bewussyn)|cit]]'' (die suiwer [[bewussyn]]) en ''[[ananda]]'', die oorstelpende belewenis, verhewe bo sintuiglike ervaring (sien ''[[satcitananda]]'').<ref>{{cite book | last = Brodd | first = Jefferey | authorlink = | coauthors = | title = ''World Religions'' | publisher = Saint Mary's Press | date = 2003 | location = Winona, MN | pages = | url = | doi = | id = | isbn = 978-0-88489-725-5 }}</ref> Adwaita voer aan dat die ''Atman'', ''[[Brahman]]'' en ''[[Paramatman]]'' almal een en dieselde is – naamlik die vormlose ''[[Nirgoena Brahman]]'', ‘n'n konsep gunter die tasbare, begrypbare of die onderskeid tussen die eksistente en nie-eksistente.
 
===Dvaita/Wisjista-dvaita===
In die [[Dvaita]] (dualisme) en [[Wisjista-dvaita]] (gekwalifiseerde [[monisme]]) skole van die [[Waisjnawisme|Waisjnawa]]-tradisies, word moksja gedefinieer as die minsame, ewige unie met god ([[Isjwara]]) wat as die mees volmaakte bestaan geag word. Die ''bhakta'' (toegewyde) behaal die verblyfplek van die opperheer in ‘n'n vervolmaakte toestand, maar behou sy of haar indiwiduele identiteit, met ‘n'n vergeestelike vorm, persoonlikheid, smake, tydverdrywe, ensomeer.
 
===Verkryging van moksja===
Wedanta-benaderings word verdeel tussen streng nie-dualiteit (''[[advaita]]''), nie-dualiteit met kwalifikasie (soos ''wisjisjta-dvaita''), en dualiteit (''dvaita''). Die sentrale middel tot moksja wat deur hierdie drie vertakkings aanbeveel word, verskil.
 
# Advaita Wedanta beklemtoon Djnana Joga as die deurslaggewende middel waardeur moksja behaal word, en ander jogas (soos Bhakti Joga) as middels tot die kennis waardeur moksja verkry word. Dit fokus op die kennis van Brahman soos verskaf deur tradisionele Wedanta-literatuur en die leringe van die stigter darvan, [[Adi Sjankara]].<ref>Anantanand Rambachan, The limits of scripture: Vivekananda's reinterpretation of the Vedas, University of Hawaii Press, 1994, bladsye 125, 124: [http://books.google.com/books?id=b9EJBQG3zqUC&pg=PA124&dq=brahma+as+opposed+to+brahman&lr=#PPA124,M1].</ref> Deur onderskeiding van die werklike en onwerklike, sal die ''sadhak'' (beoefenaar) die ''[[maja (illusie)|maja]]'' ontrafel, en tot die besef kom dat die waarneembare wêreld onwerklik en nie-permanent is, en dat die bewussyn die enigste werklike bestaan is. Hierdie intellektuele besef was moksja, dit was ''atman'' en ''Brahman'' gerealiseer as die substansie en ontdaan van bestaansdualiteit. Die persoonsontdane skole van Hindoeïsme aanbid ook verskeie godhede, maar slegs as ‘n'n middel tot hierdie begrip – dat beide dié wat aanbid word, en dié wat aanbid hul indiwiduele identiteite verloor.
# Nie-dualistiese skole sien god as die mees aanbiddelike liefdesobjek, byvoorbeeld ‘n'n verpersoonlikde monotheistiese konsepsie van [[Sjiwa]] of [[Visjnoe]]. Anders as Abrahamiese tradisies, verhoed Advaita/[[Smartha]]-hindoeïsme nie die aanbidding van ander aspekte van god nie, aangesien hulle almal gesien word as strale vanaf ‘n'n enkele bron. Die konsep is effektief een van ‘n'n toegewyde diens in liefde, aangesien die ideale wesensnatuur gesien word as dié van harmonie, [[eufonie]], waarvan die gemanifesteerde wese liefde is. Deur jouself te omhul in die liefde vir god, word jou [[karma]] (hetsy goed of sleg) tersydegestel, jou denkbeelde omtrent wesens laat vaar, en word 'waarheid' gou bekend en gelewe. Beide dié wat aanbid word, en dié wat aanbid doen geleidelik afstand van hul denkbeeldige sin vir verwydering en slegs éen bo alle name bly staande.
 
‘n'n Persoon moet moksja op sy of haar eie verkry, met die leiding van ‘n'n goeroe. ‘n'n [[Goeroe]] of ‘n'n ''[[siddha]]'' inspireer maar tree nie tussenbeide nie.
 
===Komponente===
In die toestand van moksja of moekti, is volslae vrede (''[[sjanti]]'') geleë, asook volslae kennis (''[[wiweka]]''), en volslae verligting (''[[kaiwalja]]''). [[Paradys]] (''[[svarga]]'') word gesien as ‘n'n plek van tydgebonde attraksies wat deur die soeker vermy moet word ter wille van die navolging van die deurslaggewende doelwit van unie / samespanning met die opperwese deur Joga. In werklikheid, sou selfs die verkryging van tussentydse spirituele kragte (''[[siddhis]]'') vermy moet word, aangesien dit as struikelblokke kan meewerk in aanloop tot uiteindelike bevryding, ''moekti''.
 
==Verwysings==
12 721

wysigings