Verskil tussen weergawes van "Burtonbrood"

7 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
DieTydens lewensduurte het indie [[Suid-AfrikaEerste Wêreldoorlog]] tydenshet die lewensduurte in [[Eerste WêreldoorlogSuid-Afrika]] baiesterk gestyg. Om die prys van brood so laag as moontlik te hou, het die regering in 1918 die bak van ‘n soort brood van ‘n meel bestaande uit ‘n mengsel van [[koring]], gort, rog en [[mielie]]s goedgekeur. Hierdie '''Burtonbrood''' is genoem na Henry Burton, ‘n minister in die kabinette van genl. [[Louis Botha]] en genl. [[Jan Smuts]]. Dit was baie ongewild by die verbruikerverbruikers en die opposisie in die Parlement het die broodkwessie deeglik uitgebuit in hul kritiek op die regering. Hierdie brood het besparing as doel gehad. Die latere [[Bremerbrood]] se oogmerk was volksgesondhheid.
 
Hierdie brood het besparing ten doel gehad. Die latere [[Bremerbrood]] se oogmerk was volksgesondhheid.
 
== Sien ook ==
95 526

wysigings