Verskil tussen weergawes van "Karibiese Nederland"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Royal Coat of Arms of the Netherlands.svg -> Royal coat of arms of the Netherlands.svg using GR 0.4)
k
{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=300 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;"
|+<big>'''KaribiesKaribiese Nederland'''<br/>'''Caribisch Nederland'''</big> <small>([[Nederlands]])</small><br/><big>'''Caribbean Netherlands'''</big> <small>([[Engels]])</small><br/><big>'''Hulanda Karibe'''</big> <small>([[Papiaments]])</small>
|-
| style="background:#efefef;" align="center" colspan=2 |
|}
 
'''KaribiesKaribiese Nederland''' ([[Nederlands]]: ''Caribisch Nederland'', [[Engels]]: ''Caribbean Netherlands'', [[Papiaments]]: ''Hulanda Karibe'') of '''BES-eilande''' (Nederlands: ''BES-eilanden'') is 'n versamelnaam vir die [[Nederland]]se [[eiland]]e [[Bonaire]], [[Sint Eustatius]] en [[Saba]]. Die eilande behoort tot [[Nederland]] en het tot 10 Oktober 2010 deel uitgemaak van die [[Nederlandse Antille]].
 
Ná 10 Oktober het hulle die status van munisipaliteite gekry. Vir die eerste jare is nog nie duidelik nie tot watter Nederlandse provinsie die munisipaliteite behoort, daarom staan die "eilandsrade" (dit is die bestuur van die munisipaliteit) direkt onder die Nederlandse regering in [[Den Haag]]. Die regering het die provinsie-probleem tydelik opgelos deur 'n Ryksdiens (Rijksdienst Caribisch Nederland) na die Karibies gebied te stuur, wat moet help om die Nederlandse wette op die eilande in te stel, want die eilande gebruik nou nog (gedeeltelik) die wette van die voormalige Nederlandse Antille.
421

wysigings