Verskil tussen weergawes van "Python (programmeertaal)"

Wiskunde afdeling opgedateer
(bietjie taal- en spelfoute)
(Wiskunde afdeling opgedateer)
=== Wiskunde ===
Python het die standaard C wiskundige operators (<code>+</code>, <code>-</code>, <code>*</code>, <code>/</code>, <code>%</code>). Dit het ook die <code>**</code> operator om getalle tot 'n sekere mag te verhef , soos byvoorbeeld <code>5**3 == 125</code> en <code>9**0.5 == 3.0</code> , asook 'n matriks vermenigvuldiging operator <code>@</code> wat bygevoeg was in weergawe 3.5.<ref>http://legacy.python.org/dev/peps/pep-0465/</ref>
 
Hoe Python deling uitvoer het merkwaardig verander oor nuwe weergawes:<ref>https://www.python.org/dev/peps/pep-0238/</ref>
* Python 2.1 en vroeër weergawes gebruik C se deelmetodiek. Die <code>/</code> operator sal heelgetaldeling toepas as buite getalle integers is , en sal 'n float as antwoord gee andersins. Byvoorbeeld <code>7 / 3 == 2</code> maar <code>7.0 / 3.0 == 2.3333...</code> . Wanneer 'n heelgetal deur 'n ander een gedeel word, sal die antwoord af of opgerond word na nul toe, soos in die volgende voorbeelde: <code>7 / 3 == 2</code> en <code>-7 / 3 == -2</code> .
* Python 2.2 het heelgetaldeling verander of af te rond na die limiet van negatiewe oneindig m.a.w: <code>7 / 3 == 2</code> en <code>-7 / 3 == -3</code>. Daar was ook 'n laerafronding operator <code>//</code> bekendgestel. Enige program kan <code>__future__ import division</code> gebruik om Python 3.0 se reëls vir deling toe te gebruik in daardie program.
* Python 3.0 het <code>/</code> verander om altyd 'n float as antwoord te gee. Met betrekking tot Python , vir alle weergawes voor 3.0 is <code>/</code> ''klassiekedeling'' , in weergawe is <code>/</code> ''regtedeling'' en is <code>//</code> ''vloerdeling.''
 
== Biblioteke ==
95

wysigings