Verskil tussen weergawes van "Ruimterommel"

2 438 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitgebrei op planne om ruimterommel te verwyder
(Dreigemente aan bemande ruimtestasies bygevoeg.)
(Uitgebrei op planne om ruimterommel te verwyder)
 
== Huidige planne om van ruimterommel ontslae te raak ==
Daar val rofweg een voorwerp per dag uit sy wentelbaan uit vir die afgelope 50 jaar<ref name=":2">http://www.thespaceshow.com/detail.asp?q=1666</ref>. Hierdie gemiddeld kan so hoog soos 3 per dag gaan tydens die solêremaksimum (wat veroorsaak dat die atmosfeer verhit en uitsit) en so laag soos 1 elke drie dae tydens die solêreminimum , wat gewoonlik sowat vyf en 'n half jaar na die maksimum voorkom.<ref name=":2" />
Daar val rofweg een voorwerp per dag uit sy wentelbaan uit vir die afgelope 50 jaar.
 
Verskeie besighedi, universiteite en regeringsorganisasies het begin om planne neer te leer en tegnologieë voor te stel wat die probleem van ruimterommel sal aanpak, maar meeste van hierdie planne is steeds slegs teoreties en daar is nog nie 'n amptelik plan in werking nie.
 
'n Verskeidenheid kenners het voor gestel dat die huidige opstelling van menslike toegang tot die ruimte die grootste bedreiging is om ruimterommel te verwyder. Dit volg nadat daar feitlik geen politieke, wettige, ekonimiese of kulturele druk is om ruimterommel te verwyder nie. Daar word geen kostes aan die ergstes besoedelaars gegee nie en dit is baie moeilik om wettiglik skuld aan enige enkele party vir botsings te gee.
 
=== Verpligte ontwenteling van satelliete ===
Deel van die huidige strategieë om die toename in ruimterommel te beperk is dat enige satelliet wat opgestuur moet word ditself binne 'n redelike tyd moet kan ontwentel.
 
=== Self-verwydering ===
Alhoewel geostasionêre satelliet na 'n dooiewentelbaan geskuif moet word na hulle operasionele leeftyd , is daar wentelbaan nie ver genoeg om operasionele satelliete van hul ruimterommel te beskerm nie.<ref>[[doi:10.1023/A:1021255523174|https://dx.doi.org/10.1023%2FA%3A1021255523174]]</ref>Satelliete wat daartoe in staat is kan 'n direkte, beheerde ontwenteling uitvoer maar dit neem egter baie dryfmiddel. Indien dit teveel sal neem, word die satelliet net laag genoeg dat die atmosfeer se wrywing dit laat ontwentel. Hierdie was gedoen deur die Fraanse ''Spot-1'' satelliet, wat sy ontwentel tyd vanaf 'n projekteerde 200 jaar verlaag het tot omtrent 15 jaar.<ref>http://www.aiaa.org/spaceops2002archive/papers/SpaceOps02-P-T3-30.pdf</ref><ref>http://www.agi.com/resources/downloads/data/spacecraft-digest/display.aspx?i=3352</ref>
 
Daar word ook ander tegnieke wat nie dryfmiddel benodig nie voorgestel, soos 'n elektromagnetise ketting wat uitgerol word na die satelliet se operasionele leeftyd, wat 'n krag teen die rigting van beweging sal uitoefen en die satelliet stadiger laat beweeg. Ander voorstelle sleit in seile en opblaasbare aanhegsels (die groter oppervlakarea wat blootgestel word hoe meer wrywing ervaar die satelliet.)<ref>http://www.spacedaily.com/reports/Safe_And_Efficient_De_Orbit_Of_Space_Junk_Without_Making_The_Problem_Worse_999.html</ref>
 
== Verwysing ==
95

wysigings