Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
replaced: thumb| → duimnael| (5)
[[Lêer:Blue Crane.jpg|thumbduimnael|regs|Die [[Bloukraanvoël]], Suid-Afrika se nasionale voël.]]
[[Lêer:Bartgeier Gypaetus barbatus front Richard Bartz.jpg|thumbduimnael|regs|[[Baardaasvoël]]]]
[[Lêer:African fish eagle flying cropped.jpg|thumbduimnael|regs|Die [[Visarend]].]]
[[Lêer:Bokmakierie.jpg|thumbduimnael|regs|'n [[Bokmakierie]].]]
 
Hier volg 'n lys van [[Suid-Afrika]]anse [[voël]]s alfabeties gelys volgens hulle [[Afrikaans]]e name. Die wetenskaplike naam van elke voël word ook aangedui. Dieselfde voël kan meer as een maal in die lys voorkom indien dit meer as een Afrikaanse naam het. Duplikaat Afrikaanse name van voëls kan nageslaan word deur die [[Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name|wetenskaplike naamlys]] van voëls te gebruik. Waar nodig word 'n algemene voëlnaam wat 'n groepering van voëls verteenwoordig met die term '' - Groepnaam'' aangedui.
 
{{indeks}}
* [[Akasiagrysmees]] - ''[[Parus cinerascens]]''
* [[Akkedisvalk]] - ''[[Kaupifalco monogrammicus]]''
* [[Alaotra-dobbertjie]] - ''[[Tachybaptus rufolavatus]]''
* [[Albatros]] - groepnaam
* [[Amerikaanse ekster]] - ''[[Pica hudsonia]]''
* [[Swartkatakoeroe]] - ''[[Campephaga flava]]''
* [[Swartkeelgeelvink]] - ''[[Ploceus velatus]]''
[[File:Dottergele wever Ploceus vitellinus Jos Zwarts.tif|thumbduimnael|360px|Dottergele wever]]
* [[Swartkoekoek]] - ''[[Cuculus clamosus]]''
* [[Swartkopalbatros]] - ''[[Phoebetria palpebrata]]''
13 247

wysigings