Verskil tussen weergawes van "Bromvoël"

22 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+domain = Eukaryota
(Skakel)
k (+domain = Eukaryota)
| image = Southern ground hornbill.JPG
| image_width = 250px
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
}}
 
Die '''Suidelike bromvoël''' (''Bucorvus leadbeateri'') is 'n [[voël]] wat aan die [[genus]] van [[bromvoëls]] (''Bucorvus'') en die [[Familie (biologie)|familie]] [[Bucorvidae]] behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik in [[Afrika]], suid van die [[Sahara]] voorkom. Bromvoëls is [[omnivoor|omnivore]], maar eet oor die algemeen dierlike voedsel, soos voëltjies, [[reptiel]]e, [[Amfibie|amfibieëamfibie]]ë en [[insek]]te. Die voël is 'n skaars [[standvoël]] en nomade in savanne, boomveld en grasveld met aangrensende woud.
 
== Ander name ==
 
== Identifikasie ==
Die voël is 90 tot 130  cm groot en weeg 2.5 tot 6 kilogram. Dit is 'n baie groot neushoringvoël met 'n lang, krom snawel en die gesig en keel is opvallende rooi. Die hoofslagvere is wit en opvallend in vlug. Die volwasse wyfie het 'n klein violetblou keelvlek en uitgebreide rooi keelsakke. Die jong voël is roetbruin met 'n dofgelerige gesig en keel.
 
Hierdie voël se verspreidingsgebied en getalle het in die 20ste eeu met ongeveer twee derdes afgeneem en word nou hoofsaaklik tot groot reservate beperk.
13 247

wysigings