Verskil tussen weergawes van "Ibis"

24 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
→‎top: +domain = Eukaryota
k (→‎top: +domain = Eukaryota)
| image = Straw-necked-Ibis.jpg
| image_width = 240px
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
}}
 
'''Ibisse''' (''Threskiornithinae'') is 'n subfamilie van [[voël]]s wat aan die [[familie (biologie)|familie]] van ''ibisse en lepelaars'' (''Threskiornithidae'') behoort. Die ibisse is verdeel in [[genus|genera]] wat in die [[Ou Wêreld]] en genera wat in die [[Nuwe Wêreld]] voorkom.
 
Ibisse is [[waadvoël]]s met lang bene en lang afgeboë snawels. Hulle soek gewoonlik in groepe kos, meestal [[skaaldier]]e wat hulle uit die modder oppik. Die meeste spesies broei in bome, dikwels met [[lepelaar]]s of [[reier]]s.
13 247

wysigings