Migrasie van voëls: Verskil tussen weergawes

k
+domain = Eukaryota, replaced: thumb| → duimnael| (3)
k (+domain = Eukaryota, replaced: thumb| → duimnael| (3))
[[Lêer:BrantaLeucopsisMigration.jpg|thumbduimnael|regs|300px|'n Swerm [[Witwanggans]]e besig met hulle migrasie in herfs.]]
[[Lêer:Migrationroutes.svg|thumbduimnael|300px|Voorbeeld van die lang afstande wat voëls kan aflê.]]
 
Die '''migrasie van voëls''' is die jaarlikse seisoenale migrasie wat verskeie [[voëls]] onderneem. Hulle broei gewoonlik op een plek, maar oorwinter elders. Die voordeel hiervan is dat hulle die gunstige weer en beskikbaarheid van voedsel in hul oorwinteringsgebied kan benut, veral as die broeigebied se winters te koud of as die dae te kort is. Voëls wat jaarliks trek, word '''trekvoëls''' genoemd, voëls wat die hele jaar op een plek deurbring word '''standvoëls''' genoem.
 
== Omgekeerde migrasie ==
[[Lêer:Asiamig2.jpg|thumbduimnael|links|Omgekeerde migrasie]]
 
Omgekeerde migrasie is die fenomeen waar voëls 180 grade in die verkeerde rigting vanuit hulle broeigebied vlieg. Dit kom veral by [[sangvoëls]] voor, waar die trekinstink geneties bepaal is. Omgekeerde migrasie word dikwels as verklaring gegee vir die dwaalgaste vanuit Sentraal-Asië wat in Europa opdaag, maar wat normaalweg in Suidoos-Asië oorwinter.
 
[[Kategorie:Voëls]]
 
 
 
[[is:Farfugl]]
13 247

wysigings