Windswaels: Verskil tussen weergawes

21 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
+domain = Eukaryota, replaced: thumb| → duimnael|, {{Taxobox → {{Taksoboks
k (→‎Verwysings: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} using AWB (10861))
k (+domain = Eukaryota, replaced: thumb| → duimnael|, {{Taxobox → {{Taksoboks)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Windswaels
| image = Apus apus 01.jpg
| image_width = 260px
| image_caption = [[Bruinwindswael]]s (''Apus apus'')<br />Let op: die vlerk se vorm is anders as die van swaeltjies.
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
}}
 
'''Windswaels''' (''Apodidae'') is 'n [[familie (biologie)|familie]] van [[voëls]] wat goed aangepas is om in die lug te leef en vlieënde [[insek]]te in vlug te kan vang. Hoewel hulle baie soos gewone [[Swael|swaelsswael]]s lyk, behoort hulle aan totaal verskillende [[orde (biologie)|ordes]]. Windswaels behoort tot die orde [[windswaelagtiges]] (''Apodiformes''), terwyl gewone swaels [[sangvoëls]] (''Passeriformes'') is. Die sterk ooreenkoms in leefwyse en hoe hulle vlieg is 'n goeie voorbeeld van konvergente [[ewolusie]].
 
Die wetenskaplike naam, ''Apoda'' kom vanuit [[Grieks]]: ''απους'', apous, wat "sonder voete" beteken. Windswaels het byna onsigbare kort pootjies. Hulle sal nooit vrywillig op 'n horisontale vlak land nie. As hulle nie vlieg nie, hang hulle met hulle pootjies aan 'n vertikale voorwerp, soos 'n rotswand, muur of 'n boomtak.
 
== Taksonomie ==
[[Lêer:Apus apus cm01.jpg|thumbduimnael|regs|260px|[[Europese windswael]]s (''Apus apus'') in vlug.]]
 
* [[genusgroep|Tribus]] Cypseloidini
** genus ''[[Cypseloides]]'' (8 spesies)
** genus ''[[Streptoprocne]]'' (5 spesies)
 
* Tribus Collocaliini
** genus ''[[Collocalia]]'' (4 spesies)
** genus ''[[Hydrochous]]'' (1 soort])
** genus ''[[Schoutedenapus]]'' (2 spesies)
 
* Tribus Chaeturini
** genus ''[[Mearnsia]]'' (2 spesies)
** genus ''[[Hirundapus]]'' (4 spesies)
** genus ''[[Chaetura]]'' (11 spesies)
 
* Tribus Apodini - tipiese (of gewone) windswaels
** genus ''[[Aeronautes]]'' (3 spesies)
13 247

wysigings