Verskil tussen weergawes van "Grondboontjie"

11 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taksoboks
{{taxobox
|name = Grondboontjie
|image = Koeh-163.jpg
|regnum = [[PlantPlantae]]ae
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_classis = [[Eudicots]]
|binomial_authority = [[Carl Linnaeus|L.]]
}}
[[Lêer:Peanut 9417.jpg|thumbduimnael|links|250px|'n Grondboontjieplant met grondboontjies]]
 
Die '''grondboontjie''' (''Arachis hypogaea'') is 'n [[spesie]] in die ertjiefamilie [[Fabaceae]] inheems aan [[Suid-Amerika]]. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50cm50&nbsp;cm hoog groei. Die [[blaar|blare]] is afwisselend gerangskik, veervormig met vier "blaartjies" <!-- ek het die standaardnaam vergeet, korrigeer asseblief--> (twee teenoorstaande pare; met geen eindblaartjie nie), en elke "blaartjie" is 1 tot 7 &nbsp;cm lank en 1 tot 3 &nbsp;cm breed. Die vorm van die [[blom]] van die plant is tipies aan ander plante in die ertjiefamilie, 2 tot 4 &nbsp;cm wyd, met [[geel]] en [[rooi]] are. Na [[bestuiwing]] ontwikkel die [[vrug]] in 'n peul van 3 tot 7 &nbsp;cm lank en bevat 2 tot 3 (in uitsonderlike gevalle 1 of 4) [[saad|sade]], wat dan hul weg ondergrond baan om ryp te word.
 
Alhoewel dit in die kookkuns as 'n neut gesien word, is die vrug van die grondboontjie [[plantkunde|botanies]]<nowiki/>gesproke 'n houtagtige peul en tegniesgesproke <u>nie</u> 'n neut nie, soos met die Engelse benaming van ''peanut''. In hierdie aspek is die Afrikaanse benaming tegniesgesproke korrek, deurdat daarna verwys word as 'n ''boon'' en nie 'n neut nie.
 
Alternatiewe [[Engelse taal|Engelse]] benaminge is ''groundnuts'', ''earthnuts'', ''goobers'', ''goober peas'', ''pinders'', ''manila nuts'' en ''monkey nuts'' (die laasgenoemdes verwys gewoonlik na die hele peul en nie net na die sade nie.) [[Nederlands|Nederlandse]]e benaminge is ''apennootjes'', ''aardnoten'', ''pinda's''.
 
== Sien ook ==