Verskil tussen weergawes van "Abraham Kuyper"

geen wysigingsopsomming nie
(→‎Nalatenskap: Duplikaat skakel)
No edit summary
 
== Nalatenskap ==
[[Beeld:Ds Derk Rumpff in 1924 op reis saam met die Nederlandse teoloog HH Kuyper.jpg|duimnael|regs|300px|Kuyper se seun prof. H.H. Kuyper (naas regs) in 1924 op reis in Suid-Afrika saam met ds. [[Derk Rumpff]] (regs) van die [[Gereformeerde kerk Pretoria]].]]
Kuyper se politieke sienings en handelinge het die Nederlandse politiek beïnvloed. Sy voorspraak van gelykheid vir geloofsgebasseerde organisasies en instellings het die basis geskep vir die alliansie tussen die Protestante en die Katolieke wat tot op hede die Nederlandse politiek domineer. Een van die huidige partye in Nederland, die [[Christen-Demokratiese Appèl]] (CDA), is steeds sterk onder die invloed van Kuyper se sieninge. Sy grootste teologiese handeling, die stigting van die Gereformeerde Kerke in Nederland, is in 2005 ongedaan gemaak met die stigting van die [[Protestantse Kerk in Nederland]] wat met die Nederlandse Hervormde Kerk, Gereformeerde Kerke in Nederland en die Evangelies-Lutherse Kerk in die Koninkryk van die Nederlande, verenig het.
 
85 897

wysigings