Branderbreekpunt: Verskil tussen weergawes

Ai tog
No edit summary
(Ai tog)
Sommige breekpunte is baie gevaarlik omdat die branderplankryer ’n koraalrif of rotse onder die water kan tref. Branderbreekpunte word driftig deur branderplankryers beskerm omdat menslike bedrywighede en bouwerk ’n onbedoelde en onvoorspelbare uitwerking op die branders kan hê.
 
In 2008 het branderplankryers en ander ongewingsbewustes die bou van ’n [[tolpad]] in Orange County, [[Kalifornië]], teengestaan wat sedimentpatrone sou verander en die Trestles-breekpunt van wêreldgehalte noord van die San Onofre-staatstrand sou beïnvloed het – die branders daar het in 2007 sowat 400&nbsp;000 branderplankryers gelok.<ref name="block">{{cite news
| last = Flaccus
| first = Gillian
| accessdate = 2009-04-02
| date = 2008-02-07
| publisher = [[Fox News]]
| quote = }}</ref>
 
| accessdate = 2009-04-02
| date = 2002-11-18
| quote = }}</ref> Branders by Nazare in [[Portugal]] het egter na berig word al hoogtes van meer as 24&nbsp;meter bereik vanweë die besondere topgrafietopografie van die seebodem.
 
== Verwysings ==