Verskil tussen weergawes van "Messier 79"

31 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Defaultsort)
{{Inligtingskas sterrestelsel
| naam= Messier 79
| beeld= NGC1904 M79.png
| onderskrif=
| soort= [[Bolswerm]]
| name= M79, NGC 1904, GCl 10
}}
'''Messier 79''' of '''M79''' (ook bekend as '''NGC 1904''') is ’n bolvormige [[sterreswerm]] sowat 41 000 [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Haas (sterrebeeld)|Haas]]. Dit is in 1780 deur [[Pierre Méchain]] ontdek en [[Charles Messier]] het dit in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem.
 
'''Messier 79''' of '''M79''' (ook bekend as '''NGC 1904''') is ’n bolvormige [[sterreswerm]] sowat 41 000 [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Haas (sterrebeeld)|Haas]]. Dit is in 1780 deur [[Pierre Méchain]] ontdek en [[Charles Messier]] het dit in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem.
Nes met [[Messier 54]] (die ander bolswerm op Messier se lys buite die [[Melkweg]]), word geglo dat dit nie eie aan die Melkweg is nie, maar behoort tot die [[Canis Major-dwergsterrestelsel]] wat tans in ’n baie nabye interaksie met die Melkweg betrokke is – een wat dit waarskynlik nie ongeskonde sal oorleef nie. Dit is egter ’n betwisbare onderwerp aangesien sterrekundiges steeds ’n debat voer oor die aard van die Canis Major-stelsel self.<ref>
 
{{cite journal
Nes met [[Messier 54]] (die ander bolswerm op Messier se lys buite die [[Melkweg]]), word geglo dat dit nie eie aan die Melkweg is nie, maar behoort tot die [[Canis Major-dwergsterrestelsel]] wat tans in ’n baie nabye interaksie met die Melkweg betrokke is – een wat dit waarskynlik nie ongeskonde sal oorleef nie. Dit is egter ’n betwisbare onderwerp aangesien sterrekundiges steeds ’n debat voer oor die aard van die Canis Major-stelsel self.<ref>{{cite journal
|author=López-Corredoira, M.; Momany, Y.; Zaggia, S.; Cabrera-Lavers, A.
|year=2007
|bibcode=2007A&A...472L..47L
|doi=10.1051/0004-6361:20077813
}}</ref> Die meeste sterre in die swerm is [[rooireus]]e.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://messier.seds.org/m/m079.html SEDS: Messier 79]
* [http://gclusters.altervista.org/cluster_4.php?ggc=M+79 Galactic Globular Clusters Database]
{{WikiSky}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Messier 79}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Messier_79:Messier 79|Engelse Wikipedia]</small>]
{{Lug3|05|24|10.59|-|24|31|27.3|41000|aansig=titel}}
{{Messier}}
 
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|70079]]
{{DEFAULTSORT:Messier 079}}
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|70079]]
[[Kategorie:Sterreswerms]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe]]