Verskil tussen weergawes van "De Rust"

3 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''De Rust''' is dorpie in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is geleë aan die suidelike ingang van [[Meiringspoort]] op die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad. Ongeveer 5 km suidoos van De Rust word die [[Olifantsrivier, Wes-Kaap - Klein Karoo|Olifantsrivier]] in die [[Stompdriftdam]] opgedam.
 
De Rust is in 1900 gestig op die plaas De Rust waarvan die eerste eienaar J.P. Meiring was na wie Meiringspoort genoem is. Die naaste groot dorp is [[Oudtshoorn]], 35 km wes van De Rust.
 
Dit is in 2011 aangewys as ''[[Rapport]]'' en ''Kwela'' se "Dorp van die Jaar".
 
==Wapen==
De Rust se munisipale raad het in 1988 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In rooi, aan die kante rond uitgesny van goud, 'n golwende versmalde dwarsbalk van die een in die ander, blou en goud, in die skildhoof 'n silwer vyfpuntige ster''. Die helmteken wasis 'n druiwetros tussen twee volstruisvere, en die wapenspreuk "Rus en vrede".<ref name=bvh>[http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm300dl National Archives of South Africa : Data of the Bureau of Heraldry].</ref>
 
==Sien ook==
73 884

wysigings