Verskil tussen weergawes van "Giorgi Margwelasjwili"

Ek sien. Nou herstel.
k (Rol weergawe 1479804 deur Jcb (bespreek) terug. Die beeld bestaan nie, jy het dit op Commons verwyder.)
(Ek sien. Nou herstel.)
 
=== President ===
[[Lêer:Inauguration of President Giorgi Margevlashvili of Georgia. November 17, 2013..jpg|duimnael|links|Die inhuldiging van pres. Giorgi Margewlasjwili, 17 November 2013.]]
Op 11 Mei 2013 het die Georgiese Droom Margwelasjwili aangewys as sy presidentskandidaat vir die 2013-verkiesing. Iwanisjwili het gesé die besluit was eenparig.<ref>[http://www.reuters.com/article/2013/05/11/us-georgia-presidency-idUSBRE94A0CE20130511 Georgian PM names pro-Western ally presidential candidate]. Reuters. 11 Mei 2013.</ref> Margwelasjwili en Iwanisjwili het albei bewerings verwerp dat hy ’n marionet in die hande van ’n ryk premier is.<ref name="afp">Metreveli, Irakli (25 October 2013). [http://web.archive.org/web/20140221124703/http://www.google.com/hostednews/afp/article/ALeqM5hKIsQrbri3ifUjgogs2KtD_UmvPA?docId=037ed50e-78a8-4861-b050-f6df5bee6bc8 Georgia's presidential favourite a knitting academic]. Agence France-Presse.</ref> Hoewel hy nie wetlik verplig was nie, het Margwelasjwili bedank om, soos hy dit gestel het, bewerings te voorkom van die misbruik van administratiewe bronne tydens die verkiesingsveldtog. Op 18 Julie 2013 is hy deur Tamar Sanikidze as minister opgevolg.<ref>[http://www.civil.ge/eng/article.php?id=26289 New Education Minister Takes Office]. ''Civil Georgia''. 18 Julie 2013.</ref>
 
924

wysigings