Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Jammer!²³
| vlam = Vanderlei Cordeiro de Lima
| vorige = 2012
| vorige_plek = Londen, (VK)
| volgende = 2020
| volgende_plek = Tokio, (Japan)
}}
 
Die '''Olimpiese Somerspele 19122016''' ([[Portugees]]: ''Jogos Olímpicos de Verão de 2016'' [ˈʒɔɡuz oˈlĩpikus dʒi veˈɾɐ̃w dʒi ˈdojz ˈmiw i dʒizeˈsejs]), amptelik bekend as die '''Spele van die XXXIste Olimpiade''', word tussen 5 en 21 Augustus 2016 in die [[Brasilië|Brasiliaanse]] stad [[Rio de Janeiro]] gehou. Dit is die 31ste aanbieding van die Somerspele sedert [[Olimpiese Somerspele 1896|1896]]. Dit is ook die eerste keer dat Rio de Janeiro, Brasilië en 'n Portugeestalige land die spele organiseer, die eerste Somerspele in [[Suid-Amerika]], die tweede keer in 'n [[Latyns-Amerika]]anse stad ná [[Meksikostad]] in [[Olimpiese Somerspele 1968|1968]] en die eerste keer sedert [[Olimpiese Somerspele 2000|2000]] (en derde algeheel) in die [[Suidelike Halfrond]].<ref>{{en}}{{cite web|url=http://www.livescience.com/43084-winter-olympics-northern-hemisphere.html|title=Why Winter Olympics Bypass the Southern Hemisphere - Winter Olympics 2014|publisher=}}</ref> Tydens die geleentheid neem 10&nbsp;293 atlete van 207 lande aan 306 items in 28 verskillende sportsoorte deel. Die spanne van [[Kosovo]] en [[Suid-Soedan]] neem vir die eerste keer aan Olimpiese Spele deel.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://rio2016olympicswiki.com/about-rio-2016-summer-olympics/|title=About Rio 2016 Summer Olympics|work=Rio 2016 Olympics Wiki|accessdate=30 Julie 2016}}</ref>
 
Die opening- en sluitingseremonies vind in die [[Estádio do Maracanã|Maracanã-stadion]] plaas. Soos gebruiklik stap die lande in alfabetiese volgorde die stadion in.