Verskil tussen weergawes van "Python (programmeertaal)"

Afdeling oor uitdrukkings bygevoeg.
(Uitgebrei op filosofie van python)
(Afdeling oor uitdrukkings bygevoeg.)
* Die <code>print</code>-stelling word gebruik om afvoer te lewer. Verander na die <code>print()</code>-funksie in Python 3.
* Die <code>def</code>-stelling definieer 'n funksie of metode
 
=== Uitdrukkings ===
Python gebruik uitdrukkings wat ooreenstem met soortgelyke tale soos [[C (programmeertaal)|C]] en [[Java (programmeertaal)|Java]], terwyl dit ook unieke uitdrukkings het.
* Optelling, aftrekking en vermenigvuldiging bly die selfde, maar deling se gedrag verskil(verwys na die Wiskunde afdeling). Python het ook die <code>**</code> operator om getalle tot 'n gewenste mag te verhef.
* Vanaf Python 3.5 word matriksvermenigvuldiging met die <code>@</code> operator ondersteun, teenoor C en Java wat dit as biblioteekfunksies bied. Vroeër weergawes van Python het ook metodes eerder as 'n operator gebruik.<ref>https://www.python.org/dev/peps/pep-0465/</ref><ref>https://www.python.org/downloads/release/python-351/</ref>
* In Python sal <code>==</code> altyd die waardes van twee objekte vergelyk, terwyl in Java dit nommers se waarde vergelyk<ref>http://docs.oracle.com/javase/specs/jls/se8/html/jls-15.html#jls-15.21.1</ref> en objekte se verwysings vergelyk.<ref>http://docs.oracle.com/javase/specs/jls/se8/html/jls-15.html#jls-15.21.3</ref> Waarde vergelykings kan in Java op objekte uitgevoer word met die <code>equals()</code> metode terwyl Python gebruik maak van die <code>is</code> operator om objekte se verwysings te vergelyk.
* Python gebruik <code>and</code>, <code>or</code>, <code>not</code> vir boolse uitdrukkings eerder as die meer algemene <code>&&</code>, <code>||</code>, <code>!</code> wat in C en Java gebruik word.
 
=== Wiskunde ===
95

wysigings