Verskil tussen weergawes van "Plaaslike Groep"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:local.group.arp.600pix.jpg|thumbduimnael|Die onreëlmatige sterrestelsel Sextans A is lid van die Plaaslike Groep en is 4,3 miljoen ligjare van die Aarde af. Die helder Melkweg-sterre op die voorgrond lyk hier geel. Agter hulle lê die sterre van Sextans A met jong, blou sterreswerms duidelik sigbaar.]]
 
Die '''Plaaslike Groep''' is die [[Sterrestelselswerm|groep]] [[sterrestelsel]]s wat ons [[Melkweg]] insluit. Dit bestaan uit meer as 50 stelsels (insluitende [[dwergsterrestelsel]]s) en sy [[swaartekrag]]middelpunt lê iewers tussen die Melkweg en die [[Andromeda-sterrestelsel]]. Die sterrestelsels van die Plaaslike Groep het ’n deursnee van 10&nbsp;miljoen [[ligjaar|ligjare]] en ’n geraamde massa van 1,29±0,14 {{e|12}} [[sonmassa]]s (M<sub>☉</sub>). Die groep is deel van die [[Plaaslike Superswerm]], ook genoem die Virgo-superswerm.<ref name="tully1982">{{cite journal
| author= R. B. Tully
}}</ref>
 
Die grootste twee lede van die groep is die Melkweg en die Andromeda-sterrestelsel, albei spiraalvormige stelsels met ’n eie stelsel satellietgalaktikas.
* Die Melkweg se satellietstelsel bestaan uit die [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwergsterrestelsel]], [[Magellaanse Wolke|Groot en Klein Magellaanse Wolk]], [[Canis Major-dwergsterrestelsel|Canis Major-]], [[Ursa Minor-dwergsterrestelsel|Ursa Minor-]], [[Draco-dwergsterrestelsel|Draco-]], [[Carina-dwergsterrestelsel|Carina-]], [[Sextans-dwergsterrestelsel|Sextans-]], [[Sculptor-dwergsterrestelsel|Sculptor-]], [[Fornax-dwergsterrestelsel|Fornax-]], [[Leo I-dwergsterrestelsel|Leo I-]], [[Leo II-dwergsterrestelsel|Leo II-]], [[Ursa Major I-dwergsterrestelsel|Ursa Major I-]] en [[Ursa Major II-dwergsterrestelsel]].
* Andromeda se satellietstelsel bevat [[M32]], [[M110]], NGC&nbsp;147, NGC&nbsp;185 en Andromeda&nbsp;I tot Andromeda&nbsp;XX.
* Die [[Triangulum-sterrestelsel]], die derde grootste een in die Plaaslike Groep, is dalk deel van die Andromeda-stelsel of dalk nie. Pisces-dwerg is ewe ver van Andromeda en Triangulum en kan ’n satelliet van enigeen van die twee wees.
 
== Geskiedenis ==
Die term "Plaaslike Groep" is die eerste keer deur [[Edwin Hubble]] gebruik in hoofstuk VI van sy boek ''The Realm of the Nebulae''.<ref>Hubble 1936, ble.&nbsp;124–151</ref>. Hy het aanvanklik 12 lede van die groep genoem, maar teen 2003 het dit tot 36 toegeneem nadat feitlik twee dosyn sterrestelsels met ’n lae [[ligsterkte]] ontdek is.<ref name="Bergh2003">{{Cite journal
| last1 = van den Bergh
| first1 = Sidney
=== Kaart ===
<imagemap>
ImageLêer:Local_GroupLocal Group.svg|frame|centersenter|Die Plaaslike Groep.</imagemap>
 
=== Verskillende stelsels ===
{| class="wikitable" style="font-size:95%" |
! colspan="4" | Spiraalvormige sterrestelsels
|-
! Naam
| [[Melkweg]]
| SBbc
|
| Tweede grootste, maar het dalk grootste massa.<ref>{{cite news|url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/science/nature/7813635.stm|title=Milky Way 'bigger than thought'|publisher=BBC News|date=2009-01-06}}</ref>
|-
| E6p
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[M32]] (NGC&nbsp;221)
| dE5 pec
| Cassiopeia
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwerg]]
| IB(s)m V
| [[Boogskutter (sterrebeeld)|Boogskutter]]
|
|-
| NGC 6822 (Barnard se Sterrestelsel)
| dSph
| [[Veewagter (sterrebeeld)|Veewagter]]
|
|-
| Cetus-dwerg
|
|-
| Canes Venatici&nbsp;I en II
| dSph
| [[Jaghonde (sterrebeeld)|Jaghonde]]
| dE2
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| NGC&nbsp;185
| dE3&nbsp;pec
| Cassiopeia
| Satelliet van Andromeda
|-
| Andromeda I
| dE3&nbsp;pec
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Sculptor-dwergsterrestelsel|Sculptor-dwerg]] (E351-G30)
| dSph
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| Andromeda&nbsp;II
| dE0
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Fornax-dwergsterrestelsel|Fornax-dwerg]] (E356-G04)
| Satelliet van Melkweg
|-
| Tucana-dwerg
| dE5
| Toekan
|
|-
| Cassiopeia-dwerg (Andromeda&nbsp;VII)
| dSph
| Cassiopeia
| Satelliet van Andromeda
|-
| Pegasus-dwerg (Andromeda&nbsp;VI)
| dSph
| Vlieënde Perd
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Ursa Major I-dwergsterrestelsel|Ursa Major I-]] en [[Ursa Major II-dwergsterrestelsel|Ursa Major II-dwerg]]
| UGCA 92 (EGB0427+63)
| Irr of S0
| Kameelperd
|
|-
| Im V
| Maagd
|
|-
| IC&nbsp;5152
| IAB(s)m&nbsp;IV
| [[Indiër (sterrebeeld)|Indiër]]
|
|-
| NGC&nbsp;55
| SB(s)m
| Beeldhouer
{{CommonsKategorie-inlyn|Local Group}}
 
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Local_Group:Local Group|Engelse Wikipedia]]</small>
 
{{Aarde-posisie}}