Verskil tussen weergawes van "Digitale kamera"

geen wysigingsopsomming nie
* Digitale foto's kan maklik na 'n rekenaar oorgedra en met spesiale sagteware bewerk word. Danksy die digitalisering van die fotografie het byvoorbeeld ook die aantal foto's en fotogalerye, wat op die internet vertoon kan word, drasties toegeneem.
 
==TipesSoorte==
Daar is verskillende tipessoorte digitale kameras wat volgens hul grootte en fotokwaliteit in drie hoofgroepe verdeel kan word:
 
* Kompakte digitale kameras is ontwerp om so klein en draagbaar moontlik te wees. Hulle is gemik op mense wat 'n gebruikersvriendelike kamera sonder gesofistikeerde tegnologie wil hê en dit veral as mik-en-druk-kiekienemer in hul vrye tyd en op vakansies wil gebruik. Vanweë hul kompakte vorm is mik-en-druk-kameras ook ten opsigte van hul fotokwaliteit in die intreevlak-segmentintreevlaksegment van die fotomark geposisioneer. Kompakte kameras het gewoonlik 'n beperkte zoem en kan foto's uitsluitlik in JPEG-formaat stoor. Die kleinste kompakte kameras word dikwels ook ultrakompakte of subkompakte digitale kameras genoem. Gewilde funksies by gevorderde mik-en-druk-modelle sluit outomatiese opsporing van oë en/of die glimlag van mense in.
 
* Digitale enkel-lens-reflekskamerasenkellensreflekskameras (Engels: ''single lens reflex cameras, SLR'') baseer op enkel-lens-reflekskamerasenkellensreflekskameras en word net soos hul analoë eweknieëanaloogeweknieë deur 'n spieël- en refleksstelsel gekenmerk. Analoë SLR's was oorspronklik gemik op professionele en semi-professionele fotograwe, tog het hulle danksy die invoering van digitale SLR's geleidelik ook vir mense bekostigbaar geword vir diegene wat fotografie slegs as 'n stokperdjie beoefen. Digitale SLR's beskik oor meer gesofistikeerde optiese stelsels met groot zoem en 'n groter beeldsensor as kompakte digitale kameras, is ook geskik vir swak ligtoestande, en lewer beter fotokwaliteit. Gewoonlik is daar 'n groot verskeidenheid verruilbareomruilbare lense vir SLRs beskikbaar.
 
* Digitale bridgekamerasbrugkameras is 'n soort tussenvorm, maar lyk in baie opsigte - onder meer hul buite-ontwerp - op SLR's, alhoewel hulle aansienlik kleiner is. Digitale bridgekamerasbrugkameras spog met 'n verskeidenheid gevorderde tegniese besonderhede soos superzoem en wyehoeklense, tog beskik hulle nie oor 'n spieël-refleksstelselspieëlrefleksstelsel nie en het gewoonlik net ingeboude flitse. Hulle beeldsensors is kleiner sodat hul fotokwaliteit in sommige gevalle byvoorbeeld deur geraas verminder kan word. Hul lense is meestal nie verruilbaaromruilbaar nie, en die resolusie van gesofistikeerde bridgekamerasbrugkameras vergelyk gunstig met dié van intreevlak-DSLR's. Foto's kan naas JPEG ook in die RAW-formaat sonder beeldkompressie gestoor word.
 
==Verwysings==
72 300

wysigings