Verskil tussen weergawes van "Nasionale Vrouedag"

Nationale vroue dag
k (Wysigings deur 197.79.7.150 teruggerol na laaste weergawe deur Morne)
(Nationale vroue dag)
[[Lêer:National Women's Day.jpg|right|thumb|300px|'n Protes by die Universiteit van Lesotho tydens 'n vrouedag.]]
 
== '''Nasionale Vrouedag''' is 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op [[9 Augustus]] in [[Suid-Afrika]] gevier word. Die eerste Nasionale Vrouedag het op 9 Augustus [[1994]] plaasgevind. ==
 
Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op hierdie dag in [[1956]] om beswaar te maak teen wetgewing wat Afrikane verplig het om 'n pas te dra. Die pas was 'n spesiale dokument wat die beweging van swart mense gedurende die [[apartheid]]sera beperk het om so wit woongebiede te beveilig.
 
Anonieme gebruiker