Verskil tussen weergawes van "Jared Leto"

21 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum = {{Geboortedatum_en_ouderdomGeboortedatum en ouderdom|1971|12|26}}
| Geboorteplek = Bossier City, [[Louisiana]], [[VSA]]
| Nasionaliteit = Amerikaans
| Sterfteplek =
| Beroep = Akteur, musikant (alternatiewe rock), aktivis, fotograaf, sakeman
| Aktiewe jare = 1992 – hede
| Noemenswaardige rolprente =
| Webwerf = http://www.jaredleto.com
| imdb = 0001467
| Toekennings =
}}
'''Jared Leto''' (geb. [[26 Desember]] [[1971]] in Bossier City, [[Louisiana]]) is ’n [[VSA|Amerikaanse]] akteur, musikant, vervaardiger, aktivis, fotograaf en sakeman. Hy het sy loopbaan vroeg in die 1990's afgeskop in die TV-reeks ''My So-Called Life'' (1994).
 
'''Jared Leto''' (geb. [[26 Desember]] [[1971]] in Bossier City, [[Louisiana]]) is ’n [[VSA|Amerikaanse]] akteur, musikant, vervaardiger, aktivis, fotograaf en sakeman. Hy het sy loopbaan vroeg in die 1990's afgeskop in die TV-reeks ''My So-Called Life'' (1994).
==Loopbaan==
 
[[Lêer:30 Seconds to Mars (2 of 9).jpg|thumb|links|Leto tree in [[Nederland]] op.]]
== Loopbaan ==
[[Lêer:30 Seconds to Mars (2 of 9).jpg|thumbduimnael|links|Leto tree in [[Nederland]] op.]]
 
In 1995 het hy sy rolprentdebuut gemaak in ''How to Make an American Quilt'' en in 1997 lof ontvang vir sy spel in ''Prefontaine''. Leto het hierna byrolle gehad in ''The Thin Red Line'' (1998), ''Fight Club'' (1998) en ''American Psycho'' (2000), sowel as die hoofrol in ''Urban Legend'' (1998). In 2000 het hy lof ontvang vir sy uitbeelding van die [[heroïen]]verslaafde Harry Goldfarb in ''Requiem for a Dream'' (2000). Hy het daarna op sy musiekloopbaan gekonsentreer en toe in 2002 in ''Panic Room'' (2002), ''Alexander'' (2004), ''Lord of War'' (2005), ''Lonely Hearts'' (2006), ''Chapter 27'' (2007) en ''Mr. Nobody'' (2009) gespeel. Hy het sy debuut as regisseur in 2012 gemaak met die dokumentêre prent ''Artifact''.
 
Leto het groot lof ingepalm vir sy rol as ’n [[transgender]]-vrou in ''Dallas Buyers Club'' (2013) en het in 2014 onder meer ’n [[Oscar]] as beste manlike byspeler daarvoor gewen. Hy word beskou as ’n metodetoneelspeler wat sy rolle deeglik navors en dit meer oorgawe vertolk.<ref name="CFI">{{cite web|last=Whitham|first=Alexis|title=Fantastic Trasformations|url=http://www.mvff.com/jared-leto-editorial/|publisher=California Film Institute|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref><ref>{{cite web|last=Peppers|first=Margot|title=Jared Leto opens up about his 'food-stamp poor' childhood and dealing with critics of his double life as actor and rock star|url=http://www.dailymail.co.uk/femail/article-2332709/Jared-Leto-opens-food-stamp-poor-childhood-dealing-critics-double-life-actor-rock-star.html|work=Daily Mail|date=29 Mei 2013|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref> Hy is ook baie kieskeurig met sy rolle.<ref>{{cite web|last=Bentley|first=Rick|title=Jared Leto gave his pounds of flesh for 'Dallas Buyers Club' role|url=http://www.fresnobee.com/2013/11/20/3621914/leto-made-deep-commitment-to-role.html|work=The Fresno Bee|date=20 November 2013|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref>
 
== Musikant ==
Leto is die hoofsanger en -liedjieskrywer van die [[musiekgroep]] [[Thirty Seconds to Mars]], wat hy in 1998 in [[Los Angeles]], [[Kalifornië]], gestig het saam met sy ouer broer, [[Shannon Leto]]. Hul debuutalbum van 2002 met dieselfde naam het groot lof ingepalm, maar beperkte sukses behaal.<ref>{{cite journal|last=Winwood|first=Ian|date=18 Februarie 2012|title=10 Years of Life on Mars|journal=Kerrang!|publisher=Bauer Media Group|issue=1402|pages=22}}</ref> Die groep het wêreldwyd roem behaal met hul tweede album, ''A Beautiful Lie'' (2005). Ook hul volgende albums, ''This Is War'' (2009) en ''Love, Lust, Faith and Dreams'' (2013), het lof ingepalm en sukses behaal.<ref>{{cite news|last=Hall|first=David|title=Thirty Seconds to Mars rises to new heights|url=http://www.ocregister.com/soundcheck/leto-530299-says-years.html|accessdate=28 Januarie 2014|newspaper=The Orange County Register|date=9 Oktober 2013}}</ref> In Mei 2013 het die groep reeds meer as 10&nbsp;miljoen albums wêreldwyd verkoop.<ref>{{cite web|url=http://www.huffingtonpost.com/2013/05/17/jared-leto-thirty-seconds-to-mars-film_n_3294578.html|title=Jared Leto On Thirty Seconds To Mars' 'New Chapter,' 'Love Lust Faith + Dreams' And His Return To Film|last=Makarechi|first=Kia|work=The Huffington Post|date=17 Mei 2013|accessdate=18 Mei 2013}}</ref>
 
Leto was ook die regisseur van musiekvideo's, onder meer ''The Kill'' (2006), wat die [[MTV Video Music Award]] gewen het, ''Kings and Queens'' (2009) en ''Up in the Air'' (2013).
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.jaredleto.com/ Amptelike webtuiste]
* {{ImdbIMDb naam|0001467}}
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Jared_Leto:Jared Leto|Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{DEFAULTSORT:Leto, Jared}}