Verskil tussen weergawes van "Olimpiese Somerspele 2016"

k
Jammer!
(Uitgebrei)
k (Jammer!)
}}
 
Die '''Olimpiese Somerspele 2016''' ([[Portugees]]: ''Jogos Olímpicos de Verão de 2016'' [ˈʒɔɡuz oˈlĩpikus dʒi veˈɾɐ̃w dʒi ˈdojz ˈmiw i dʒizeˈsejs]), amptelik bekend as die '''Spele van die XXXIste Olimpiade''', is tussen 5 Julie en 21 Augustus 2016 in [[Rio de Janeiro]], [[Brasilië]], aangebied. Tydens die geleentheid het 10&nbsp;293 atlete uit 207 nasies aan 306 items in 28 verskillende [[sport]]soorte deelgeneem. Die spanne van [[Kosovo]] en [[Suid-Soedan]] het vir die eerste keer aan Olimpiese Spele deelgeneem.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://rio2016olympicswiki.com/about-rio-2016-summer-olympics/|title=About Rio 2016 Summer Olympics|work=Rio 2016 Olympics Wiki|accessdate=30 Julie 2016}}</ref>
 
[[Lêer:Maracanã 2014 e.jpg|duimnael|links|Die [[Estádio do Maracanã|Maracanã-stadion]] in [[Rio de Janeiro]]]]