Verskil tussen weergawes van "Zhuangologie"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Maak ISBN reg
k (Opruim)
(Maak ISBN reg)
</div>
 
'''Zhuangologie''' of Zhuang-studie ([[Sjina|Sjinees]]: 壮学) is die wetenskaplike studie van die [[Zhuang]]. Dit behels die studie van die [[geskiedenis]], kulture, volksverhale en religie van die Zhuang.<ref>Li Fuqiang(red.):Sjinese Zhuangologie. [[Beijing]]:Verl. Etniese, 2006. bl.1-2 ISBN 978-77105-105007547-7547-38.</ref>
 
== Geskiedenis ==
Dit is eers in die 20de20ste eeu wat die sistematiese studie van die verlede deur die geskiedenis-dokumente plaasgevind het. In [[1957]] publiseer [[Huang Xianfan]] die Kort Geskiedenis van Zhuang waarin hy in detail die geskiedenis en kultuur van die [[Zhuang]] verduidelik. Huang word beskou as die vader van die Zhuangologie.<ref>Etniese Navorsing van Guangxi(red.):vader van die Zhuangologie:Huang Xianfan. [[Nanning]]:Etniese Navorsing van [[Guangxi]], Vol.4, 1999. ISSN 1004-454X. Sien ook:[http://wszhuangzu.cn/zhzx/ShowArticle.asp?ArticleID=148] .wszhuangzu.cn/URL besoek op 1 September 2009.</ref>
 
== Studie ==
Pogings om hierdie twee vertakkinge saam te versmelt of om die onderskeid tussen hulle te weerlê is belangrike motiverings in heelwat onlangse Sjinese etnologie denke, veral in die laat 1980's en vroeë 1990's.
 
Vandag oorvleuel die velde wat ondersoek word in Zhuangologie dikwels met ander sosiale wetenskappe en geesteswetenskappe insluitend politieke wetenskap, [[Taalwetenskappe|linguistiek]], [[argeologie]], [[sosiologie]], [[ekonomie]], [[antropologie]], etnologie en geskiedenis-studie.<ref>Qin Naichang: Zhuangologie Studie in 20de20ste eeu. [[Nanning]]: Etniese Navorsing van [[Guangxi]], Vol.4, 2001, Vol.1, 2002. ISSN 1004-454X.</ref>
 
== Bekende ZhuangoloogZhuangoloë (seleksie) ==
=== ZhuangoloogZhuangoloë gebore in Zhuang ===
 
# Huang Xianfan (黄现璠/黃現璠, 1899–1982, professor van die Universiteit)
# Huang Xingqiu (黄兴球/黃興球, 1964 - , professor van die Universiteit)
 
=== ZhuangoloogZhuangoloë gebore in Han en Man ===
[[Lêer:Folk Arts in the Yunnan Nationalities Museum - DSC03760.JPG|duimnael|links|160px|Een van die temas van zhuangologiese navorsing:Antieke verf van die Zhuang]]
# Xiao Zechang(肖泽昌/肖澤昌,[[Han]], Huang Xianfan se studente, navorser van die Museum)
# Jin Li (金丽/金麗, [[Man]], professor van die Universiteit)
 
=== ZhuangoloogBuitelandse in BuitelandseZhuangoloë ===
# Jeffrey Barlow([[Verenigde State van Amerika]] , professor van die Universiteit)
# David Leopold([[Australië]], professor van die Universiteit)
 
== Bron ==
* [http://mcel.pacificu.edu/as/resources/zhuang/index.html Jeffrey Barlow: The Zhuang: A Longitudinal Study of Their History and Their Culture] {{en}}
 
== Eksterne skakels ==