Verskil tussen weergawes van "Estádio do Maracanã"

k
Bygewerk
(Bygewerk)
k (Bygewerk)
| beeld = [[Lêer:Maracanã 2014 e.jpg|250px]]
| byskrif =
| vollenaam = Estádio do Maracanã
| vorigenaam =
| ligging = [[Rio de Janeiro]], [[Brasilië]]
Die '''Maracanã-stadion''' ([[Portugees]]: ''Estádio do Maracanã'' [esˈtad͡ʒju du maɾakɐˈnɐ̃]; amptelik ''Estádio Jornalista Mário Filho'' [iʃˈtad͡ʒu ʒoɦnaˈliʃtɐ ˈmaɾju ˈfiʎu]) is 'n [[sokker]]stadion in [[Rio de Janeiro]], [[Brasilië]].
 
Dit was een van die gasheerstadions vir die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950]], Copa América 1989, [[FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013]], [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014]] en [[Olimpiese Somerspele 2016]]. DieHier is die eindstryd tussen [[Uruguay]] en [[Brasilië]] is hier op 16 Julie 1950 beslis en die eindstryd tussen [[Duitsland]] en [[Argentinië]] is hier beslis op 13 Julie 2014 beslis. Die Olimpiese Somerspele 2016 se opening- en sluitingseremonies asook verskeie wedstryde het hier plaasgevind. Die stadion het 'n kapasiteit van 78 639. Die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 se eindstryd het 199 854 toeskouers besoek, tot vandag 'n wêreldrekord.
 
== Wedstryde ==
| 17 Augustus 2016 || 13:00 || {{vlagland|Brasilië}} || style="text-align:center;" | 6–0 || {{vlagland|Honduras}} || Mans se Halfeindrondte || style="text-align:center;" | 52 457
|- bgcolor=gold
| 19 Augustus 2016 || 17:30 || {{vlagland|Swede}} || style="text-align:center;" | 1–2 || {{vlagland|Duitsland}} || '''Vroue se eindstrydgoue medalje-wedstryd''' || style="text-align:center;" | 52 432
|- bgcolor=gold
| 20 Augustus 2016 || 17:30 || {{vlagland|Brasilië}} || style="text-align:center;" | 1–1 (5–4 [[Strafskop (sokker)|straf.]]) || {{vlagland|Duitsland}} || '''Mans se eindstrydgoue medalje-wedstryd''' || style="text-align:center;" | 63 707
|}
 
== Sien ook ==
* [[Lys van stadions in Brasilië]]
 
== Verwysings ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{pt}} [http://www.suderj.rj.gov.br/maracana.aspcom/ Amptelike webwerf]
* {{en}} [http://www.fifa.com/worldcup/destination/stadiums/stadium=214/index.html FIFA.com – Inligting oor die stadion]