Verskil tussen weergawes van "Spitsbergen"

12 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
| land hoofstad = [[Longyearbyen]]
| land grootste stad = Longyearbyen
| land grootste stad bevolking = 2&nbsp;932 (2011)<ref name="islandsize">{{en}} {{cite web |url=http://www.ssb.no/english/subjects/02/befsvalbard_en/tab-2009-10-22-01-en.html |title=Populasie in die nedersettings. Svalbard |publisher=Statistieke Noorweë |date=22 Oktober 2009 |accessdate=24 Maart 2010}} {{DeadDooie linkskakel|date=April 2012|bot=H3llBot}}</ref>
| land leiertitel =
| land leiernaam =
}}
 
[[Lêer:Spitsbergen labelled.png|thumbduimnael|links|Kaart wat die eiland Spitsbergen vertoon.]]
'''Spitsbergen''' is die grootste eiland van die [[Noorweë|Noorse]] eilandgroep [[Svalbard]] met 'n oppervlakte van 39&nbsp;044 &nbsp;km² en 'n bevolking van 2&nbsp;698.<ref>{{en}} {{cite web| url=http://www.ssb.no/en/befolkning/statistikker/befsvalbard | title=Population of Svalbard, 1 July 2013 | author=Even Høydahl, Øivind Rustad | publisher=Statistics Norway's Information Centre | date=24 September 2013 | accessdate=30 Julie 2014}}</ref> Dit is ook die grootste eiland van Noorweë, die [[Lys van eilande volgens oppervlakte|wêreld se 36ste grootste eiland]] en die enigste een van die argipel, wat permanent bewoon is. Die eiland vorm die westelike deel van die argipel en grens aan die [[Arktiese Oseaan]] in die noorde, aan die [[Groenlandse See]] in die weste en aan die [[Noorse See]] in die suide.
 
Totdat die Spitsbergenverdrag in 1920 onderteken is, is die hele argipel in [[Noors]] Spitsbergen of Westspitsbergen genoem en sedertdien is die amptelike naam daarvan Svalbard.
 
Die hoofstad en grootste stad is [[Longyearbyen]] en die hoogste bergspits is die Newtontoppen met 'n hoogte van 1&nbsp;1713 &nbsp;m.<ref>{{en}} [http://www.peakbagger.com/peak.aspx?pid=8817 peakbagger.com: ''Newtontoppen, Svalbard'']</ref>
 
== Nedersettings ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
{{Verwysings}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [https[://de.wikipedia.org/wiki/Spitzbergen_%28Insel%29:Spitzbergen (Insel)|Duitse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:Svalbard]]