Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Constand Laubscher Viljoen''' is die stigter van die [[Vryheidsfront]] en ‘n voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]].
 
Constand Viljoen is gebore op [[28 Oktober 1933]] en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool Perdekop en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna aan by die Suid-Afrikaanse Weermag, en behaal die graad B.Sc (B.Mil) by die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.
21 705

wysigings