Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

93 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
* [[27 Januarie]] – [[Fanie Olivier]], Suid-Afrikaanse digter.
* [[30 Januarie]] – [[Randall Wicomb]], Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. († [[2015]]).
* [[21 Maart]] – [[Slavoj Žižek]] Sloveense [[sosioloog]], [[filosoof]], psigoanalis en kultuurkritikus.
* [[12 April]] – [[Pravin Gordhan]], Suid-Afrikaanse politikus en minister van finansies.
* [[18 Junie]] – [[Lech Kaczyński]], Poolse politikus en staatman, President van Pole († [[2010]]).
* [[19 Junie]] – [[Ebi|Ebrahim Hamedi]], beter bekend onder sy verhoognaam Ebi, [[Iran]]se sanger en musikant.
* [[19 Julie]] – [[Kgalema Motlanthe]], Suid-Afrikaanse politikus en derde [[President van Suid-Afrika]] (2008–2009).
* [[13 Julie]] – [[Dene Smuts]], 'n Suid-Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid († [[2016]]).
* [[23 Julie]] – [[Clive Rice]], Suid-Afrikaanse krieketspeler en Springbok-krieketkapteinSpringbokkrieketkaptein († [[2015]]).
* [[10 Augustus]] – [[Gill Marcus]], Suid-Afrikaanse oudpolitikus en sakevrou.
* [[12 Augustus]] – Mark Knopfler, kitaarspeler en lid van ''[[Dire Straits]]''.
70 369

wysigings