Verskil tussen weergawes van "President van Suid-Afrika"

geen wysigingsopsomming nie
k (Jammer!)
[[Lêer:Uniegebou.jpg|duimnael|Die [[Uniegebou]] in [[Pretoria]], setel van die Suid-Afrikaanse president]]
 
Die '''President van Suid-Afrika''' is die [[staatshoof]] en [[regeringshoof]] onder [[Suid-Afrika]] se [[Grondwet van Suid-Afrika|Grondwet]]. Vanaf 1961 tot 1994 was die staatshoof bekend as die [[Staatspresident van Suid-Afrika|Staatspresident]].
 
Die President word verkies deur lede van die <!-- (??, en: National Assembly), the lower house of --> [[Parlement van Suid-Afrika|Parlement]] en is gewoonlik die leier van die grootste party. VanafSedert die eerste veelrassige verkiesingsverkiesing op 27 April 1994 wasis hierdie party die [[African National Congress|ANC]] gewees. Die eerste President wat verkies was ondervolgens die nuwe Grondwet verkies is, was [[Nelson Mandela]], wie deur [[Thabo Mbeki]] in 1999 opgevolg is.
 
Onder die tussentydse Grondwet (geldig vanaf 1994 tot 1996) was daar 'n [[Regering van Nasionale Eenheid]] waarin 'n [[Lid van die Parlement|LPparlementslid]] van die grootste opposisieparty geregtig was totop die posisie van [[Adjunkpresident van Suid-Afrika|Adjunkpresident]]. Tesame met Mbeki, het die laaste Staatspresident, [[Frederik Willem de Klerk|F.W. de Klerk]], ook gedien as Adjunkpresident in sy amp as leier van die [[Nasionale Party]] wat die tweede-grootstenaasgrootste party in die nuwe Parlement was. De Klerk het egter uitgetree en in opposisie van sy party gegaan. 'n Vrywillige koalisieregering bestaan steeds onder die nuwe Grondwet (wat in 1996 aangeneem is), alhoewel daar nog geen aanstellings van opposisiepolitici tot die pos van Adjunkpresident gemaak is nie.
 
'n Vrywillige koalisieregering bestaan steeds onder die nuwe Grondwet (wat in 1996 aanvaar is), alhoewel daar sedertdien geen aanstellings van opposisiepolitici in die pos van adjunkpresident gemaak is nie.
 
Die amptelike setel van die President is die [[Uniegebou]] in [[Pretoria]].
97 447

wysigings