Verskil tussen weergawes van "Noag se ark"

33 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Maak verwysings reg
(Inleiding uitgebrei, bronne bygevoeg.)
(Maak verwysings reg)
Die Genesis vloedverhaal is soortgelyk aan verskeie vloedmites van 'n verskeidenheid kulture. Die vroegste bekende vloedmite is die Sumeriese mite gevind in die Epos van Zisudra<ref>{{Boekverwysing|Titel=Reading the Old Testament : An Introduction to the Hebrew Bible|Outeur=Barry L. Bandstra|Jaar=2008|Uitgewer=Belmont, CA: Wadsworth/ Cengage Learning|ID=ISBN 0495391050}}</ref>
 
Soektogte vir Noag se ark is gemaak sedert ten minste die tyd van Eusebius (c.275–339 VC) en duur tot vandag voort. Daar is tans geen [[Wetenskap|wetenskaplike]] bewyse vir 'n wêreldwye vloed nie, en trots vele ekspedisies is geen bewys van die ark gevind nie. <ref>{{Boekverwysing|Titel="Noah's Ark Found? Turkey Expedition Planned for Summer"|Jaar=27 April 2004|Outeur=Mayell, Hillary|Uitgewer=National Geographic Society}} </ref><ref>{{Boekverwysing|Titel=The Oxford Companion to Archaeology|Jaar=1996|Outeur=Brian M. Fagan|Uitgewer=Oxford: Oxford University Press|ID=ISBN 0195076184|Outeur=Brian M. Fagan}}</ref><ref>{{Webaanhaling|Titel=Noah's Ark Quest Dead in Water|url=http://news.nationalgeographic.com/news/2004/09/0920_040920_noahs_ark.html|URL=http://news.nationalgeographic.com/news/2004/09/0920_040920_noahs_ark.html|titel=Noah's Ark Quest Dead in Water}}</ref>
 
== Moontlike verwysing in Sjinese skrif ==
3 195

wysigings