Verskil tussen weergawes van "Martelaar"

25 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (General Fixes using AWB)
<sup>Teks in boskrif</sup>Die [[Encyclopaedia Britannica]]<ref name = brit>Martyr. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> verwoord die nou betekenis van die woord as "''iemand wat vrywillig die dood aanvaar eerder as om sy/haar geloof deur woord of daad te loën"''.
 
[[Beeld:Vittore Carpaccio - Saint Sebastian.jpg|thumb|right|Sint Sebastianus]]
[[Lêer:Brooklyn Museum - Battle of Karbala - Abbas Al-Musavi - overall.jpg|duimnael|regs|Martelaarskap van Hussein Ibn Ali]]
 
Die begrip "shahid" (Arabies vir getuie) is die [[Islam]]itiese begrip vir martelaar. Die begrip kom nie eksplisiet voor in die [[Koran]] nie, maar word eksplisiet beskrywe in Hadithhadit-literatuur waar genoem word dat martelare in die hemel die naaste aan die troon van God staan. Veral hulle wat sneuwel in die Jihad of heilige oorlog word hoog vereer. Onder die Sjiïete is Hussein Ibn Ali die groot martelaar. Sy dood deur die Soenniete word elke jaar op die eerste tien dae van die maand Moeharram gevier.
 
==Martelare in [[Boeddhisme]]<ref name=brit />==