Verskil tussen weergawes van "Lebowakgomo"

65 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Opruim)
 
}}
 
'''Lebowakgomo''' is die voormalige [[hoofstad]] van die [[bantoestan|tuisland]] [[Lebowa]]. Die nedersetting lê in [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Dit is in 1974 gestig.
 
== Demografie ==
Volgens die 2011-sensus het Lebowakgomo 'n bevolking van 35&nbsp;087 gehad, waarvan 99,3% (34&nbsp;845) [[Swartmense|Swartes]] was. [[Noord-Sotho]] (Sepedi) is met 87,2% die grootste huistaal.<ref>[http:// name="census2011.adrianfrith.com"/place/976042 2011-sensus vir Lebowakgomo]</ref>
 
== Sien ook ==
 
{{Limpopo saadjie}}
 
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC35}}
{{SA grootste stede}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Limpopo]]
75 921

wysigings