Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

 
Is dit weerga? En wat is die meervoud van weerga? [[Spesiaal:Bydraes/169.0.183.61|169.0.183.61]] 20:10, 10 September 2016 (UTC)
 
: Ek dink gelyke (mv. gelykes) is 'n beter woord as weerga, en ek sien dit word ook in Nederlandse tekste as die vertaling van "peer" gebruik. Ek weet ook nie wat die meervoud van weerga is nie. Dan is daar ook nog eweknie (mv. eweknieë). [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 21:59, 10 September 2016 (UTC)
3 195

wysigings