Verskil tussen weergawes van "Wonderboomlughawe"

geen wysigingsopsomming nie
k (Aliwal2012 het bladsy Wonderboom Lughawe na Wonderboomlughawe oor 'n aanstuur geskuif)
| footnotes =
}}
Die '''Wonderboom LughaweWonderboomlughawe''' lê sowat 8 km noordoos van die stadsgebied van [[Pretoria]]. Daar is tans 'n opknappingsproses aan die gang en die aanloopbaan word ook verleng - alhoewel die omgewingsimpakstudie wat in 2004 gedoen is, gewys het dat die geraasbesoedeling reeds hoog is. Die projek om die aanloopbaan te verleng is destyds afgekeur omdat die geraas van nog meer (en nog groter) vliegtuie die omgewing sou aftakel.
 
== Ongelukke en insidente ==
Op 24 Augustus [[1998]] het 'n Aero Modifications International DC-3-65TP (registrasienommer ZS-NKK) van "Speed ​​Service Couriers" tydens opstyging neergestort. Die vliegtuig het instandhouding ondergaan en die hoogteroer is per abuis in die volle neus-op posisie gelaat. Die vlieënier het versuim om alle voor-vlug kontrolesvoorvlugprosedures uit te voer en het nie kennis geneem van die posisie van die hoogteroer nie. Een van die twee bemanningslede is dood. Die vliegtuig was op 'n posvlug onderweg na Durban Internasionale Lughawe. <ref name=ASN240898>{{cite web|url=http://aviation-safety.net/database/record.php?id=19980824-0 |title=ZS-NKK Accident description|publisher=Aviation Safety Network |accessdate=25 Junie 2010}}</ref>
 
==Eksterne skakels==
100 696

wysigings