Verskil tussen weergawes van "Tswana"

190 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
: ''Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien [[Tswanas]].''
{{Inligtingskas Taal
|naam=Tswana
|inheemsenaam=''Setswana''
|familiekleur=Niger-Kongo
|state={{vlagland|Botswana}}
{{vlagland|Suid-Afrika}}
{{vlagland|Zimbabwe}}
{{vlagland|Namibië}}
|streek=[[Suider-Afrika]]
|sprekers=4,1 miljoen in Suid-Afrika (moedertaal, 2011)
1,1 miljoen in Botswana (moedertaal, 1993)<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/tsn | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tswana | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=2111 JanuarieSeptember 2016}}</ref>
7,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)<ref>{{en}} Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." ''Impact: Studies in language and society,'' 14:78</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|fam8=Suidelike Bantoetale
|fam9=[[Sotho-taalfamilie|Sotho]]
|nasie={{vlagland|Botswana}}
{{vlagland|Suid-Afrika}}
{{vlagland|Zimbabwe}}
{{vlagland|Namibië}} (nasionale taal)
|agentskap=[[Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad]]
|iso1=tn|iso2=tsn|iso3=tsn
Die [[taal]] '''Tswana''' (''Setswana'' in Tswana) is een van die elf [[Amptelike taal|amptelike landstale]] van [[Suid-Afrika]] en 'n amptelike taal van [[Zimbabwe]]. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik [[Tswanas]]. Tswana vorm deel van die [[Sotho-taalfamilie]] (saam met [[Noord-Sotho]] en [[Suid-Sotho]]).

[[Botswana]] het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en [[Namibië]] (12 300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n ''nasionale taal'' erken.

== Woorde ==