Verskil tussen weergawes van "Strydenburg"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Strydenburg''' is 'n [[dorp]] in die [[Noord-Kaap]], in [[Suid-Afrika]] en is 77 km noord van [[Britstown]]. Die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy [[township]].
 
==Geskiedenis==
[[Lêer:Reformed Church, Strydenburg,.JPG|duimnael|links|Die [[Gereformeerde kerk Strydenburg|Kruiskerk]] in Liebenberg Straat is 'n nasionale erfenisterrein.]]
 
Die dorp is in [[1892]] deur die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] op die plaas Roodepan uitgelê en het in [[1914]] 'nmunisipale munisipaliteitstatus bekomverkry.
 
Die naam van die dorp beteken "Dorp van stryd" in [[Nederlands]], en spruit uit die verskeie meningsverskille tydens sy ontstaan, onder meer oor wat die dorp se naam moes wees.<ref>http://www.routes.co.za/nc/strydenburg/index.html</ref>
 
==Distrik==
Merinowol is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit. Ander boerdery bedrywighedeboerderybedrywighede sluit in: Dorper skaapDorperskape, verskeiebeeste spesieen beesverskeie enspesies wild.
 
== Noemenswaardige boorlinge ==
81 705

wysigings