Tickey: Verskil tussen weergawes

38 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Tickey''' ([[Tiekie]]), 'n dwergie, was 'n bekende en geliefde hanswors in Suid-Afrika.
Hy is as '''Eric Hoyland''' in [[Yorkshire]], [[Engeland]] gebore. Sy pa was daar 'n mynweker. Aanvanklik was Tickey 'n gimnas. Op 15-jarige ouderdom sluit hy by 'n groep dwergies bekend as die Lilliputs aan. In 1933 vestig hy hom in Suid-Afrika, word lid van die [[Boswell-sirkus]] en lewer as lid van 'n driemanskap 'n trampolienvertoning. [[T.V. Bulpin]] het in 1976 die boek “Tickey: the story of Eric Hoyland” gepubliseer. Tickey is op 21 Oktober 1988 oorlede na 'n loopbaan van byna 60 jaar in die vermaaklikheidsbedryf.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Hansworse]]