Verskil tussen weergawes van "Taiwannees"

538 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Kaarte & Hersien
k (→‎Verwysings: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|zh}} using AWB (10861))
(+ Kaarte & Hersien)
{{Inligtingskas Taal
|naam = Taiwannees
|inheemsenaam = 臺灣福建話 / 臺灣閩南<br />''Tâi-oân-oē'' / ''Tâi-gí'' / ''Tâi-gú''
|familiekleur = Sino-Tibettaans
|state = {{Vlagland|Volksrepubliek van Sjina}}<br/>{{Vlaglandvlagland|Republiek van Sjina}}
|streek = [[SjinaTaiwan (eiland)|Taiwan]]
|sprekers = 15 miljoen<ref name="Ethnologue">[{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/show_country.asp?namelanguage/nan | title=TWEthnologue: www.ethnologue.comLanguages of the World, Seventeenth edition, Chinese, Min Nan | publisher=[[Ethnologue].] | accessdate=17 September 2016}}</ref>
|rang = 1
|skrif = [[Sjinese karakter]]s<br />[[Latynse alfabet]]
|fam1 = [[Sino-Tibettaanse tale|Sino-Tibettaans]]
|fam2 = [[Sjinees]]
|fam3 = [[Min]]
|agentskap =
|iso1 = zh
|iso2 = chi/zho
|iso3 = nan
|kaart = [[Lêer:BanlamguHome usage of Taiwanese by district in Taiwan gradient map (2010).svg|250px|Verspreiding van Taiwannees]]
}}
 
[[Lêer:Banlamgu.svg|duimnael|links|Verspreiding van Min Nan-dialekte]]
'''Taiwannese Hokkien''' (臺灣福建話 of[[Sjinees]]: 臺灣閩南語; Pe̍h-ōe-jī: ''Tâi-oân Bân-lâm-gú''; ook '''Taiwannese Minnan'''), algemeen bekend as bloot '''Taiwannees''' (臺灣話; ''Tâi-oân-oē'' /灣話 of語; ''Tâi-gí 台語gú''), is die Hokkiense dialek van Min Nan soos dit deur omtrent 70% van die Taiwannese bevolking gepraat word.<ref name="Ethnologue"/> Die grootste linguïstiese groep in Taiwan, waarin Hokkien as 'n inheemse taal beskou word, staan bekend as Hoklo of Holo (Hō-ló). Die korrelasie van taal met etnisiteit is oor die algemeen waar, maar is nie absoluut nie, aangesien sommige Hoklo net basiese Hokkien kan praat terwyl ander nie-Hoklo vlot Hokkien kan praat. Pe̍h-ōe-jī (POJ) is 'n gewilde ortografie vir hierdie Hokkien-variant. Taiwannese Hokkien is oor die algemeen eenders aan Amoy. Klein verskille kom slegs in die woordeskat voor. Nes Amoy is Taiwannese Hokkien gebaseer op 'n mengsel van Zhangzhou- en Quanzhou-spraak. Danksy die grootskaalse gewildheid van Hokkiense vermaaklikheidsmedia in Taiwan, het Taiwannese Hokkien gegroei tot die invloedrykste Hokkien-dialek van Min Nan, veral sedert die 1980's. Tesame met Amoy word die Taiwannese prestigedialek (gebaseer op die Tâi-lâm-dialek) as die Standaardhokkien geag.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Saadjie}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Taiwanese language}}
 
{{Taalsaadjie}}
[[Kategorie:Tale van Taiwan]]
 
[[Kategorie:Tale van TaiwanSjinees]]