Verskil tussen weergawes van "Roberto Merhi"

k
voeg werkwoord in en jaartal by tans
k (voeg werkwoord in en jaartal by tans)
}}
 
'''Roberto Merhi Muntan''' (gebore 22 Maart 1991) is 'n [[Spanje|Spaanse]] renjaer van Libanees-Brasiliaanse oorsprong, wat tans (2015) vir die Manor [[Marussia F1-span]] in [[Formule Een]], sowel as in die Formule Renault 3.5-reeks vir Pons Racing ry.
 
Merhi is ook lid van die hernuwe Mercedes-Benz Juniorspan, saam met Christian Vietoris en Robert Wickens. In 2011 het Merhi die Formule 3 Euro-reekskampioenskap vir Prema Powerteam verower.
10 600

wysigings