Gereformeerde kerk Harare: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Hierdie gemeente is reeds in 1914 gestig, 13 jaar ná die [[NG gemeente Harare|NG gemeente Salisbury]], wat vandag (2016) nog bestaan. Met die land se onafhanklikwording in 1980 het Salisbury nog 80 belydende lidmate gehad nadat die belydende en dooplidmate 20 jaar vantevore onderskeidelik 170 en 145 was, die grootste gemeente in die destydse Klassis Trans-Limpopo, waartoe al die kerke in [[Suid-Rhodesië]], [[Noord-Rhodesië]] en [[Kenia]] toe behoort het.
 
Hier het die orrel van die [[Gereformeerde kerk Eldoret]] in [[Kenia]] ’n tuiste gevind, maar eindelik het dit ’n staanplek in die [[Gereformeerde kerk Chinhoyi]] gevind, die laaste Gereformeerde kerk in Zimbabwe. Die Gereformeerde kerk Harare het in 1984 ontbind, drie jaar ná die Gereformeerde kerkkerke [[Gereformeerde kerk Bulawayo|Bulawayo]], [[Gereformeerde kerk Fort Victoria-Nuanetsi|Fort Victoria-Nuanetsi]] en [[Gereformeerde kerk Gwelo-Gatooma|Gwelo Gatooma]].
 
== Predikante ==
85 924

wysigings