Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

Kan jy my dalk help? Kry die frase "nog dit, nog dat" akkute of gravisse? [[Gebruiker:Adriaan Joubert|Adriaan Joubert]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan Joubert|kontak]]) 08:24, 30 Augustus 2014 (UTC)
: Ek sou sê [[akuut-aksentteken]]s. "Nog" kan met of sonder die aksentteken geskryf word. Dit word slegs gebruik om klem aan te dui. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 11:43, 30 Augustus 2014 (UTC)
 
== Vioolspelerkrap geskuif ==
 
Hallo Daniel!
 
Ek het jou saadjie-artikel [[Vioolspelerkrap]] wat jy begin het, geskuif na jou eie sandput by [[Daniellouw/sandput/Vioolspelerkrap]]. Dit kort werklik nog bietjie vleis om ensiklopedies genoem te word. Eksperimenteer gerus daar, en indien jy dit verder uitgebrei het met teks, verwysings en moontlik 'n foto of twee, kan ons dit terugskuif na die hoofnaamspasie.
 
Moet asseblief nie sleg voel nie, die artikel is <u>nie weg nie</u>, slegs verskuif!
 
Groete, die wikidwergie [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 13:45, 19 September 2016 (UTC)
85 488

wysigings