Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

88 grepe bygevoeg, 2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Nadat hulle van Moezdalifa af teruggekeer het, bring pelgrims die nag in Mina deur.
 
====RamiSteniging al-Djamaratvan die duiwel====
[[Beeld:Amellie - Stoning of the devil 2006 Hajj.jpg|thumb|Die steniging van die duiwel in 2006.]]
 
Wanneer hulle terug is in Mina, voer die pelgrims ’n simboliese steniging van die duiwel (''Ramī al-Djamarātdjamarāt'') uit deur van sonsopkoms tot sonsondergang sewe klippies na die grootste van die drie pilare bekend as Djamrat al-Akaba(''djamarat'') te gooi.<ref name=ngeo/><ref name=al-Hasani>{{cite book |last=al-Hasani |first=Abu Qanit al-Sharif |title=The Guiding Helper: Main Text and Explanatory Notes |url=https://books.google.com/books?id=wKZJAgAAQBAJ&pg=PA220 |year=2009 |publisher=Lulu.com |isbn=9781445237916 |page=220}}</ref> Hulle gooi nie dié dag klippe na die ander twee pilare nie.<ref>{{cite web|url=http://www.easyhajj.co.uk/throwingpebbles.php |title=easyhajj.co.uk |publisher=easyhajj.co.uk |date= |accessdate=2011-12-19 |deadurl=yes |archiveurl=https://web.archive.org/20110811073422/http://www.easyhajj.co.uk:80/throwingpebbles.php |archivedate=11 August 2011 }}</ref> Die drie pilare verteenwoorigverteenwoordig Satan.<ref>{{cite book |author=Nigosian |title= Islam: Its History, Teaching, and Practices |url=https://books.google.com/books?id=my7hnALd_NkC&pg=PA112|year=2004 |isbn= 0-253-21627-3 |page=112}}</ref> Die klippies kan vanaf die veelvlakkige [[Djamarat-brug]] of op die grondvlak gegooi word. Om veiligheidsredes is die pilare in 2004 deur lang mure vervang, waar die klippe opgevang word nadat hulle gegooi is.<ref name=Marshall90>{{cite book |last= |first= |title=Islamic Beliefs, Practices, and Cultures |url=https://books.google.com/books?id=H_m14NlQQMYC&pg=PA90 |accessdate=2 September 2014 |year=2011 |publisher=Marshall Cavendish Corporation |isbn=978-0-7614-7926-0 |page=90}}</ref><ref name=Mohamed54>{{cite book | editor1-first= Mohamed |editor1-last= Gad-el-Hak |title=Large-Scale Disasters: Prediction, Control, and Mitigation |url=https://books.google.com/books?id=nfDs5KWqyzcC&pg=PA54 |accessdate=January 13, 2015 |year=2008 |publisher=Cambridge University Press |isbn=9781139472296 |page=54}}</ref>
 
====Diere-offering====