Verskil tussen weergawes van "Vleesbaai"

8 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die plaaslike winkel is die enigste besigheid in Vleesbaai, waar 'n mens al die noodsaaklike kruideniersware, visvanggoed en [[brandstof]] kan koop. Die klein winkel se verskeidenheid is redelik beperk, en vir groter inkopies moet inwoners die kort rit na die nabygeleë Mosselbaai onderneem. Verder het die plaaslike winkel ook nie 'n dranklisensie nie, dus word geen [[alkohol]]iese drank in Vleesbaai verkoop nie.
 
Oorkant die pad van die winkel is die kerksaal, waar eredienste op [[Sondag|Sondae]] gehou word, sowel as feeste en talle ander gemeenskapsgebeure tydens die piekseisoen. Vleesbaai is omhein en toegang word beheer deur 'n bemande hek. Parkering binne-in die dorp, veral langs die strand, is baie beperk en nie-inwoners en ander verkeervolumes word gemonitor deur die personeel by die ingangshek gemonitor. Toegang tot die winkel en kerksaal is oop vir die publiek en voetgangerbesoekers is welkom om toegang na die strand te verkry via die hoofhek. <ref>http://www.vleesbaai.co.za Datum besoek: 1824 JanuarieSeptember 20142016</ref>.
[[Lêer:Vleesbaai2.JPG|thumbduimnael|300px320px|'n Blik op Vleesbaai se strand vanaf [[Boggomsbaai]].]]
 
== Sien ook ==
 
== Bronne ==
* [[B.P.J. Erasmus]]: ''[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]''. 1995. ISBN 1-86842-026-4
{{Verwysings}}
 
83 416

wysigings